PLAY PODCASTS
Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

2,993 episodes — Page 36 of 60

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 26

Mathilda moet noodgedwonge afskeid neem van Albert.

Aug 1, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 25

Werner is verbaas oor sy gevoelens.

Jul 31, 201912 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 24

Marlene se verlede haal haar in.

Jul 30, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 23

Dita vind uiteindelik geluk.

Jul 29, 201914 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 22

Brendan is nuuskierig oor Mathilda en Albert se doen en late.

Jul 26, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 21

Albert en Mathilda vind weer aanklank.

Jul 25, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 20

Mathilda word gekonfronteer deur 'n nuwe aankomeling in die buurt.

Jul 24, 201912 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 19

Dita glo haar lewe sal uiteindelik ten goede verander.

Jul 23, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 18

Dita keer terug van haar vakansie.

Jul 22, 201914 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 17

Johannes probeer Mathilda troos.

Jul 19, 201914 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 16

Mathilda is ontnugter.

Jul 18, 201914 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 15

Albert word gekonfronteer met sy verlede.

Jul 17, 201914 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 14

Johannes is verbaas oor 'n onverwagse besoeker.

Jul 16, 201912 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 13

Albert maak 'n belofte aan Mathilda.

Jul 15, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 12

Dit lyk asof die liefde blom tussen Albert en Mathilda.

Jul 12, 201912 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 11

Mathilda is al hoe meer geneë teenoor Albert.

Jul 11, 201912 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 10

Albert reik uit na Johannes.

Jul 10, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 9

'n Desperate Johannes vra raad by Dita.

Jul 9, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 8

Marlene verloor kop.

Jul 8, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 7

Marlene sukkel om haar biologiese pa te vergewe.

Jul 5, 201912 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 6

Marlene se biologiese pa is nie bereid om sy verantwoordelikheid te aanvaar nie.

Jul 4, 201913 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 5

Emelda reik uit na Marlene.

Jul 3, 201915 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 4

Emelda wonder of Marlene se gevoel teenoor haar ooit sal verander.

Jul 2, 201915 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 3

Albert raai Mathilda aan om verdraagsaam te wees met 'n moeilike Dita.

Jul 1, 201914 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 2

Dita beplan 'n eksotiese vakansie.

Jun 28, 201915 min

BURE, ALWEER deur Mari Snyman - Episode 1

Albert sleep opnuut vlerk by Mathilda.

Jun 27, 201915 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 60 (slot)

Sal John-John wraak neem oor sy vrou se moord? Kan Anton en Amelia hulle verhouding verbeter, en sal die verliefdes mekaar kan vind ná die toer?

Jun 26, 201915 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 59

Anton en John-John is in die Cullinanmyn-sinkgat in met die plutonium. Richard en sy manne agter hulle aan. Ruth en Nina wil gaan help. Dis die groot klimaks!

Jun 25, 201911 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 58

Die trein stop in Rayton waar Anton van die plutonium ontslae wil raak -dis nou as hulle die kluis kan oopkry. Richard is 'n regte kanniedood, en het ekstra hulp ingeroep om hom te help teen Anton. Sal Richard by Anton-hulle uitkom voor hy van die plutonium ontslae kan raak?

Jun 24, 201912 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 57

Richard word agtergelos met die ontploffing. Is hy dood? Anton het 'n plan om van die plutonium ontslae te raak. Terwyl die agterste wa aan die brand is, probeer Nina om almal kalm hou.

Jun 21, 201912 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 56

Anton vertel vir John-John van sy plan om van Richard ontslae te raak. Sal John-John hom glo?. Anton en Nina probeer in die agterste wa inkom. Sal hulle dit kan doen sonder dat Richard dit agterkom?

Jun 20, 201911 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 55

Anton begin agterkom dat John-John vir Richard inligting deurgee. Anton beraam 'n plan om van Richard ontslae te raak, maar daarvoor moet Ruth en Amelia hulle deel kan doen. Sal die plan werk?

Jun 19, 201911 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 54

John-John en Ruth probeer sake uitpraat, maar hulle sukkel om hulle gevoelens vir mekaar te verwoord. Anton en Richard sit vas. Amelia moet probeer sterk staan, maar sal sy kan doen wat haar pa van haar verwag?

Jun 18, 201911 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 53

Richard is van plan om saam op die trein te ry tot in Pretoria. Ruth se maag begin haar weer probleme gee. Anton en Amelia kry die kans om met mekaar te gesels. Amelia is nie net bang nie, maar ook kwaad. Kan Anton sy dogter gerus stel?

Jun 17, 201911 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 52

Anton wil uitvind aan wie Richard Minnie die plutonium wil verkoop. Ruth probeer die gaste rustig hou. John-John neem 'n groot besluit wat almal in gevaar stel.

Jun 14, 201911 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 51

Anton oorrompel vir Wolf, en moet vir Richard van hulle spoor af hou. John-John beplan vinnig 'n uitstappie deur Maputostasie om die gaste gelukkig te hou, en Nina moet vir Anton help met die plutonium.

Jun 13, 201912 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 50

Roux sukkel om sy emosies onder beheer te hou, en voel die druk van dit wat van hom verwag word. Anton konfronteer vir John-John oor aan wie se kant hy is. Wolf word totaal en al onkant gevang. Wie sal bo uitkom?

Jun 12, 201913 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 49

Anton en Roux probeer vir Wolf slaappille ingee, maar hy laat hom nie sommer om die bos lei nie. John -John sukkel om te besluit aan wie se kant hy is. Wolf het iets wat hy baie graag wil hê, maar terselfdertyd voel hy skuldig teenoor die mense op die trein.

Jun 11, 201912 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 48

Anton kry vir Roux om hom te help, alhoewel die sjef nie baie gelukkig is daarmee nie. Wolf en Nina sit vas oor wat hy van haar verwag. Roux pak vir Liam 'n heerlike mandjie vol lekkernye vir sy aand uit saam met Rix.

Jun 10, 201914 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 47

Wolf sit vir John-John onder druk om meer van Anton se planne uit te vind. Liam kry alles reg vir sy aand op die strand, in die tent, saam met Rix. Wolf verduidelik aan Nina presies waar sy met hom staan.

Jun 7, 201913 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 46

Nina openbaar aan Roux wat sy alles uitgevind het oor Anton en Wolf terwyl sy van die trein af was. Liam is naarstiglik op soek na 'n tent. John -John probeer by Anton uitvind wat sy planne met Wolf is.

Jun 6, 201913 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 45

Rix en Liam is vasgevang in 'n grot waar water besig ia om in te loop. Hulle kan nie uitkom nie. Anton-hulle begin na hulle soek. Sal hulle die twee verliefdes vinnig genoeg opspoor?

Jun 5, 201913 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 44

Rix en Liam stap in die grootste park in Dar es Salaam. Liam wil in die grotte gaan rondkruip, maar Rix wil niks daarvan weet nie. Volgens haar is dit te gevaarlik. Wolf en Anton praat oor die gevare wat vir hulle in Mosambiek wag.

Jun 4, 201914 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 43

Ruth het 'n ou boereraat vir Anton en Roux se maagpyne, maar sal hy daarvan hou? Wolf probeer vir John-John kry om hom te help. Sal hy dit regkry?

Jun 3, 201912 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 42

Liam en Rix besef dat die lewe nie net sonskyn en rose is nie. Hoe sal hulle hulle eerste groot struikelblok as paartjie hanteer? Roux en Anton vat mekaar aan in die kombuis om 'n paar baie warm rissies.

May 31, 201913 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 41

Anton en Wolf moet vinnige besluite neem tydens die transaksie in die ou fort. Rix en Liam leer mekaar beter ken op 'n dobberende boot in Zanzibar se hawe. John-John neem die gaste op 'n uitstappie na 'n speseryplaas. Wat wag daar op hulle?

May 30, 201913 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 40

'n Deel van die toergroep vertrek na Zanzibar. Ruth help vir Rix om 'n onvergeetlike aand vir haar verloofde te reël. Wolf en Anton bespreek die volgende transaksie, en hoe hulle dit veilig en vinnig op die eiland sal kan doen. Kan die twee mekaar vertrou?

May 29, 201914 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 39

Die toergroep kom in Dar es Salaam aan. Nina en Anton moet Delia se lyk van die trein afkry sonder dat die gaste dit agterkom. Roux gaan sien vir Karien af by die lughawe, en John -John word deur Wolf in 'n hoek gedryf.

May 28, 201912 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 38

Die trein word aangeval deur 'n groep boewe. Terwyl John -John die trein aan die gang kry, is Anton en Wolf besig om die rowers van die trein af weg te hou. Karien kry hulp met die gaste uit 'n onverwagse oord. Rix Voster is 'n jong vrou wat ook haar deel wil doen om te help.

May 27, 201913 min

STOOM deur Anton Treurnich - Episode 37

Die trein ondervind 'n meganiese probleem, en dit los die gaste gestrand in die middel van nêrens. Nina het haar hande vol met die gaste. Anton en John-John probeer die probleem oplos, maar Wolf maak dit moeilik vir hulle. Hulle kom agter dat iemand uit die bos uit hulle dophou. Wie kan dit wees?

May 24, 201913 min