
Middagvervolgverhaal
3,020 episodes — Page 31 of 61

DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 3
Onderweg na Nuwekloof met hulle fietse om twee gelling petrol by Manie Terblanche te gaan haal, vertel Hans vir Kieriekop hoekom hy liewer na die dorpskool op Willowmore sou wou gaan as na die tweemanskooltjie op Kleinpoort. Hulle kry onverwags ernstige teëspoed wat veroorsaak dat Hans noodgedwonge sy fiets vir die res van die tog na Nuwekloof en terug huis toe sal moet stoot.

DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 2
Hans kla by sy ma, Pollie, oor die feit dat hy op Kleinpoort moet skoolgaan waar hy by die Engelssprekende Campbells sal inwoon. Piet Vink kom douvoordag by Faans aan met ontstellende nuus.

DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 1
In die eerste episode van P.H. Nortje se verhaal, wat in 1982 uitgegee is deur Tafelberg-Uitgewers en dieselfde jaar bekroon is met die eerste prys in Sarie en Tafelberg-Uitgewers se jeugverhaalwedstryd, ontmoet ons ván die karakters van Hoekplaas in die Baviaanskloof. Faans Terblanche en sy sestienjarige seun, Hans, is besig om saam met die plaaswerkers 'n paar wilde bergsebras te vang. Net die tyd sal egter leer of Faans se eksperiment met die sebras gaan werk... Die verhaal, wat in 1916 afspeel, is gebaseer op ware gebeure.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 60 (slot)
Chris en Bets se liefde is sterker as ooit.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 59
Bets hoor die waarheid oor haar pa.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 58
Alice besef hoekom Pearl so moeilik is.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 57
Drikus en Danny herenig.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 56
Chris verras Danny.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 55
Aletta het nuus vir Chris.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 54
Pearl en Shaun het groot planne.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 53
Dieter is terug.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 52
Elvera weet nie watter kant toe nie.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 51
Elvera is op breekpunt.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 50
Dit is Pearl se groot dag.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 49
Aletta is jaloers op Roelf en Alice.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 48
Chris probeer uitreik na Danny.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 47
Jos gooi sy flikkers by Elvera.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 46
Danny is bekommerd dat Bradley sal terugkom.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 45
Danny word ontnugter.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 44
Shaun beleef die hartseerste en gelukkigste dag van sy lewe.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 43
Roelf en Aletta sit vas.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 42
Elvera het 'n bewonderaar.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 41
Elvera word toenemend gesteister.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 40
Dit is Pearl se groot aand.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 39
Aletta kry 'n meevaller.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 38
Danny se gesin is skepties oor die nuwe liefde in sy lewe.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 37
Die Lingerfelders het nog 'n gesinsete - hierdie keer met 'n onverwagse gas.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 36
Aletta wil haar lewe verbeter.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 35
Alice neem beheer van haar lewe.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 34
Pearl is onseker oor haar gevoelens vir Alice.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 33
Alice het goeie nuus.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 32
Bets is bekommerd oor die nuwe verwikkelinge in Danny se lewe.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 31
Elvera en Dieter se kommer word al hoe groter.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 30
Chris se mening oor Shaun verander.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 29
Elvera vra Chris vir hulp.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 28
Elvera is geskok omdat die polisie Dieter wil ondervra.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 27
Danny is steeds soekend.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 26
Elvera het haar hande vol.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 25
Chris neem sake in eie hande.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 24
Pearl kry koue voete.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 23
Bets maan Aletta oor Pearl.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 22
Alice tree vreemd op.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 21
Pearl het gemengde gevoelens oor Alice.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 20
Pearl ontmoet uiteindelik haar biologiese ma.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 19
Pearl besef Bets en Chris is die twee mense op wie sy altyd kan staatmaak.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 18
'n Nuwe vriendskap ontstaan.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 17
Chris en Elvera sit vas.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 16
Dieter en Elvera se wegbreekkans ontaard in 'n fiasko.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 15
Bets is ontsteld omdat Chris vir Elvera by hulle probleme insleep.

DIE LINGERFELDERS deur Mari Snyman - Episode 14
Pearl ontmoet onverwags iemand uit Aletta se verlede.