PLAY PODCASTS
Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

3,020 episodes — Page 26 of 61

MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 8

Mollie en Ben besluit om met kaptein Cilliers, ʼn vriend van Vincent, te praat. Kaptein Cilliers sê hy sal probeer om te help. Om te keer dat die situasie erger word, wil Mollie nie nou vir Vincent as vermis aangee, of ʼn saak oopmaak nie.

Aug 27, 202113 min

MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 7

Max en Pietie stel hulleself voor as vennote van Vincent, en begin vir Matilda uitvra oor die skilderye. Matilda vertrou hulle nie, en gee niks weg nie.

Aug 26, 202114 min

MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 6

Mollie kuier by Vincent se ma om haar te laat weet dat haar seun spoorloos verdwyn het. Matilda bel vir Mollie en begin ʼn bietjie meer openlik praat oor Vincent se optrede die nag van sy verdwyning. Matilda se voordeurklok lui – daar is twee onbekende mans op haar drumpel.

Aug 25, 202116 min

MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 5

Mollie en Ben gaan na Matilda se huis, en wil by haar weet waar Vincent is. Wat sou van Vincent geword het, en waar moet hulle begin om te soek? Max kom kuier vir Vincent waar hy gevange gehou word. Max sal Vincent vrylaat op voorwaarde dat hy nie vir Matilda die waarheid oor die Van Gogh-skilderye vertel nie.

Aug 24, 202115 min

MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 4

Die volgende oggend besef Mollie en Ben dat Vincent spoorloos verdwyn het. Sy selfoon skakel direk oor na ʼn boodskaptoep toe. Daar is fout, maar hulle is hulpeloos om iets te doen. Moet Mollie vir Vincent se ma laat weet? En wat dan nou van die troue?

Aug 23, 202114 min

MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 3

Twee goeie vriende, Ben en Mollie, beplan Mollie en Vincent se troue. Vincent laat weet dat hy laat tuis sal wees. Max probeer om Vincent te oorreed om nie na die vermiste skilderye te soek nie. Kort nadat hy ʼn whiskey gedrink het, verloor Vincent sy bewussyn.

Aug 20, 202115 min

MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 2

Vincent vind meer uit oor die skilderye. Hy besef dat om dit terug te kry, ʼn moeilike saak sal wees. Max, ʼn misterieuse kennis uit Vincent se verlede, nooi hom vir ʼn drankie.

Aug 19, 202115 min

MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 1

Die privaatspeurder, Vincent Daniels, word na Matilda van De Venter se huis ontbied om ʼn saak van diefstal te ondersoek. Twee skurke, Max en Pietie, stel belang in wat Vincent reeds weet oor die vier vermiste skilderye.

Aug 18, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 60 (slot)

Die Lingerfelders is dit eens dat familie en vriende die belangrikste ding op aarde is.

Aug 17, 202120 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 59

Aletta laat Bets groot skrik.

Aug 16, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 58

Jos dreig Chris opnuut.

Aug 13, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 57

Roelf probeer vrede bewerkstellig tussen Bets en Aletta.

Aug 12, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 56

Pearl het 'n blink plan.

Aug 11, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 55

Dié keer verras Dieter vir Elvera - met ander se hulp.

Aug 10, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 54

Aletta wys dat sy ook 'n kwesbare sy het.

Aug 9, 202116 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 53

Elvera verras vir Dieter.

Aug 6, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 52

Drikus het 'n eerlike gesprek met sy pa.

Aug 5, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 51

Jos voorsien 'n blink toekoms saam met Saartjie.

Aug 4, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 50

Pearl ondersteun vir Alice.

Aug 3, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 49

Dieter beplan sy en Elvera se troue.

Aug 2, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 48

Martie maak 'n skokkende onthulling.

Jul 30, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 47

Dirk het skokkende nuus oor Saartjie.

Jul 29, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 46

Danny konfronteer vir Dirk.

Jul 28, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 45

Alice word ontnugter.

Jul 27, 202116 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 44

Dieter klop by Aletta aan vir hulp.

Jul 26, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 43

Bets en Chris hernu hulle troubelofte.

Jul 23, 202116 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 42

Bets staan Chris by om Janet te help.

Jul 22, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 41

Saartjie is in die knyp.

Jul 21, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 40

Aletta skep moed.

Jul 20, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 39

Danny wys sy kwesbare kant.

Jul 19, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 38

Bets is verstom oor Aletta se ongevoeligheid.

Jul 16, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 37

Chris se hart is gebreek oor Janet.

Jul 15, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 36

Dieter steek Elvera in die skande.

Jul 14, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 35

Aletta is 'n bittereinder.

Jul 13, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 34

Jos loop 'n bloutjie, maar is nie van stryk gebring nie.

Jul 12, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 33

Jos het sy oog op iemand anders as Elvera.

Jul 9, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 32

Shaun belowe Pearl om in die toekoms altyd eerlik te wees.

Jul 8, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 31

Shaun is weer in die moeilikheid.

Jul 7, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 30

'n Skok wag op Pearl.

Jul 6, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 29

Chris se dag van ontspanning word omvergewerp.

Jul 5, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 28

Danny beredder 'n moeilike situasie.

Jul 2, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 27

Drikus word ontnugter.

Jul 1, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 26

Elvera ontmasker Dieter.

Jun 30, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 25

Elvera het 'n nagmerrie-dag. Aletta en Dieter vind aanklank by mekaar.

Jun 29, 202115 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 24

Shaun verduidelik sy vreemde optrede aan Pearl.

Jun 28, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 23

Bets en Danny sit vas oor 'n uitstalling in Frank se galery.

Jun 25, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 22

Elvera probeer vir Bets en Dieter verduidelik hoekom sy die oorbelle wou hê.

Jun 24, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 21

Bets is verbaas oor Roelf se vreemde optrede.

Jun 23, 202114 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 20

Dis die gelukkigste dag in Pearl se lewe.

Jun 22, 202113 min

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 19

Pearl laat haar familie groot skrik.

Jun 21, 202113 min