PLAY PODCASTS
Vers en Klank

Vers en Klank

761 episodes — Page 12 of 16

19 Jul 2016

Amor Tredoux lees verse voor voorgeskryf is vir matrikulante deur die Onafhanklike Matrikulasieraad.

Jul 19, 201622 min

12 Jul 2016

Daniel Hugo lees verse voor uit Breyten Breytenbach se bundel DIE NA-DOOD.

Jul 12, 201626 min

5 Jul 2016

Bernard Odendaal lees verse uit Gilbert Gibson se digbundel, VRY-, waarvoor hy die Elsabeth Eybers-prys vir Poësie gewen het.

Jul 5, 201629 min

28 Jun 2016

Adam Small, 'n groot naam in Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde sterf op Saterdag 25 Junie 2016 in die ouderdom van 79. Hy het in 2012 die Hertzogprys ontvang uit erkenning vir sy bydrae tot die digkuns, die drama en ook die akademie. In hierdie program wat in 2014 opgeneem is, lees van sy verse voor.

Jun 28, 201627 min

21 Jun 2016

Die wenners van NB boekhandelaars se pryse vir hulle publikasies van 2015 word op 22 Junie 2016 bekend gemaak en oorhandig. Dit sluit die Elisabeth Eybers-prys vir die beste digbundel in. Bernard Odendaal bespreek die drie bundels wat die kortlys gehaal het. Hy en Margot lees ook uit hierdie bundels voor.

Jun 21, 201628 min

14 Jun 2016

Hilda Smits, die meisie van Potchefstroom wat nou Psigoterapie in die VSA studeer, het die Afrikaanse digkuns met 'n subtiele en soepel hand getref. Martelize Kolver lees verse voor uit Smit se debuutbundel die bome reusagtig soos ons was. Hierdie verse verlei en verlok.

Jun 14, 201622 min

7 Jun 2016

Ons luister na die werk van die befaamde skrywer, digter en kabarettis, Hennie Aucamp. Margot Luyt het die verhoogproduksie wat sy met Aucamp se werk vir die Oude Libertas saamgestel het, aangepas vir die radio en so besoek ons van Aucamp se gedigte en sy liedtekste. Johann Nel doen die voorlesings

Jun 7, 201620 min

31 May 2016

Toonsettings van verskillende gedigte

May 31, 201626 min

24 May 2016

Ds. Elza Meyer van die Turn 2 God Aksie in Pretoria.

May 24, 20163 min

24 May 2016

Nic de Jager lees verse van NP van Wyk Louw.

May 24, 201625 min

17 May 2016

Daniel Hugo, Johann Nel, Anna-Mart van der Merwe en Margot Luyt lees verse oor die liefde.

May 17, 201620 min

10 May 2016

Anna-Mart van der Merwe lees verse van Wilma Stockenström.

May 10, 201622 min

3 May 2016

Daniel Hugo lees verse uit Hendrik J. Botha se debuutbindel ATROPOS voor.

May 3, 201624 min

26 Apr 2016

Frieda van den Heever lees verse van Ina Rousseau, W.E.G. Louw en Lina Spies oor die Skepping.

Apr 26, 201624 min

19 Apr 2016

Amor Tredoux lees verse uit Hilda Smit se debuutbundel DIE BOME REUSAGTIG SOOS ONS WAS.

Apr 19, 201621 min

12 Apr 2016

Boerneef lees van sy eie verse voor. Daar is ook voorlesings deur Pieter de Bruyn, Jan Schutte en Johann Nel.

Apr 12, 201620 min

5 Apr 2016

Lina Spies lees van haar eie gedigte voor by die Woordfees 2016. En Margot Luyt lees verse van Petra Müller voor.

Apr 5, 201626 min

29 Mar 2016

Regstreekse uitsending vanaf die KKNK. Drie wyse manne van die woord - Hoor verse van NP van Wyk Louw, Ernst van Heerden en Marius Titus met musiek deur die kitaarduo CH2. Die voordragkunstenaars is Susanne Beyers & Dean Smith.

Mar 29, 201647 min

29 Mar 2016

Regstreekse uitsending vanaf die KKNK. Drie wyse manne van die woord - Hoor verse van NP van Wyk Louw, Ernst van Heerden en Marius Titus met musiek deur die kitaarduo CH2. Die voordragkunstenaars is Susanne Beyers & Dean Smith.

Mar 29, 201647 min

29 Mar 2016

Regstreekse uitsending vanaf die KKNK. Drie wyse manne van die woord - Hoor verse van NP van Wyk Louw, Ernst van Heerden en Marius Titus met musiek deur die kitaarduo CH2. Die voordragkunstenaars is Susanne Beyers & Dean Smith.

Mar 29, 201647 min

29 Mar 2016

Regstreekse uitsending vanaf die KKNK. Drie wyse manne van die woord - Hoor verse van NP van Wyk Louw, Ernst van Heerden en Marius Titus met musiek deur die kitaarduo CH2. Die voordragkunstenaars is Susanne Beyers & Dean Smith.

Mar 29, 201647 min

25 Mar 2016

'n Spesiale program vir Goeie Vrydag met poësie en musiek.

Mar 24, 201644 min

22 Mar 2016

Luister na gedigte wat voorgelees is by die Woordfees.

Mar 22, 201627 min

15 Mar 2016

Philip de Vos lees van sy verse wat gebasseer is op Moessorgski se PRENTE BY 'N UITSTALLING.

Mar 15, 201625 min

8 Mar 2016

Margot Luyt lees verse uit Eunice Basson se bundel LEIBOOM.

Mar 8, 201625 min

1 Mar 2016

Daniel Hugo lees verse oor die liefde.

Mar 1, 201626 min

23 Feb 2016

Johann Nel lees minder bekende verse van DJ Opperman.

Feb 23, 201626 min

16 Feb 2016

Margot Luyt, Frieda van den Heever en Nic de Jager lees verse oor die liefde.

Feb 16, 201624 min

9 Feb 2016

Johann Nel lees verse uit Breyten Breytenbach se bundel LOTUS, waarvoor hy in 1970 die CNA Prys vir Letterkunde gekry het.

Feb 9, 201622 min

2 Feb 2016

Bernard Odendaal lees verse oor droogte en reën.

Feb 2, 201626 min

26 Jan 2016

Elanza Swart lees verse verse uit die bundel NUWE STEMME 4.

Jan 26, 201625 min

19 Jan 2016

Anna Neethling-Pohl, Marius Weyers en Marko van der Colff lees verse van Eugene Marais.

Jan 19, 201622 min

12 Jan 2016

Luister na verse van Adam Small, wat deur Randall Wicomb getoonset is.

Jan 12, 201630 min

5 Jan 2016

Daar word aandag gegee aan verse wat deur dieselfde prikkel ontstaan het.

Jan 5, 201624 min

25 Dec 2015

Nic de Jager, Frieda van den Heever, Dean Balie en Anna-Mart van der Merwe lees verse oor Kersfees. Die vertelller is Bernard Odendaal.

Dec 24, 201553 min

22 Dec 2015

Anna-Mart van der Merwe lees verse van Elisabeth Eybers.

Dec 22, 201524 min

15 Dec 2015

Bernard Odendaal lees verse uit Cas Vos se bundel VOOR-BODE.

Dec 15, 201527 min

8 Dec 2015

Daniel Hugo lees verse uit Dolph van Niekerk se bundel PORTRETTE IN MY GANG.

Dec 8, 201524 min

1 Dec 2015

Frieda van den Heever lees verse van Ina Rousseau se bundel DIE STIL MIDDELPUNT.

Dec 1, 201524 min

24 Nov 2015

Margot Luyt, Juanita Swanepoel, Ronelda S. Kamfer, Nic de Jager en Wessel Pretorius lees verse oor verlies voor.

Nov 24, 201524 min

10 Nov 2015

Margot Luyt speel Laurinda Hofmeyr se toonsettings van verskeie gedigte.

Nov 10, 201529 min

3 Nov 2015

Nic de Jager lees verse van Wilhelm Knobel.

Nov 3, 201523 min

27 Oct 2015

Vers en klank 27 Oktober 2015

Oct 27, 201527 min

20 Oct 2015

Vers en klank 20 Oktober 2015

Oct 20, 201526 min

13 Oct 2015

Vers en klank 13 Oktober 2015

Oct 13, 201526 min

6 Oct 2015

Vers en klank 6 Oktober 2015

Oct 6, 201518 min

29 Sep 2015

Vers en klank 29 September 2015

Sep 29, 201524 min

22 Sep 2015

Vers en klank 22 September 2015

Sep 22, 201526 min

15 Sep 2015

Vers en klank 15 September 2015

Sep 15, 201524 min

8 Sep 2015

Vers en klank 8 September 2015

Sep 8, 201521 min