
Vers en Klank
761 episodes — Page 10 of 16

Vers en Klank
Wessel Pretorius lees liefdesverse uit DIE MOOISTE AFRIKAANSE LIEFDESGEDIGTE saamgestel deur Fanie Olivier.

Vers en Klank
Frieda van den Heever lees gedigte van Elisabeth Eybers.

Vers en Klank
Danie Marais lees verse uit sy bundel SOLANK VERLANGE DIE SWEEP SWAAI, met tjellobegeleiding deur HA!Man.

Vers en Klank
Koos Kombuis lees gedigte uit sy nuwe bundel, VANDAG WIL EK MY BLOU SKOENE DRA.

Vers en Klank
Johann Nell lees gedigte wat hom deur die jare al geraak het.

Vers en Klank
Gedigte vir Paasfees

Vers en Klank
Margot Luyt maak 'n potpourrie van gedigte.

Vers en Klank
Chris van Niekerk lees 'n verskeidenheid gedigte voor.

Vers en Klank
Daniël Hugo lees gedigte voor uit sy nuwe bundel, OPENBARE DOMEIN.

Vers en Klank
Chris van Niekerk lees 'n verskeidenheid gedigte wat hom diep geraak het.

Vers en Klank
Suzanne Beyers lees verse uit Trienke Laurie se bundel, KOEBESI.

Vers en Klank
Suzanne Beyers lees verse uit Trienke Laurie se bundel, KOEBESI.

Vers en Klank
'n Potpourie van gedigte uit Vers reise, voorgeskryf vir Hoërskool leerlinge met Afrikaans huistaal. Dit word gelees deur Johann Nell

Vers en Klank
'n Potpourie van Liefdesverse op die vooraand van Valentynsda, voorgelees deur Amor Tredoux en Antjie Krog.

Vers en Klank
Margot Luyt speel toonsettings voor van verskeie Afrikaanse gedigte.

Vers en Klank
Margot Luyt speel toonsettings voor van verskeie Afrikaanse gedigte.

Vers en Klank
Bernard Odendaal lees verse uit Gilbert Gibson se bundel DIE SIN VAN DIE HUT.

Vers en Klank
Margot Luyt en Paul Eilers lees verse uit Piet de Jager se bundel OUHOUT.

Vers en Klank
Marcel van Heerden lees verse van Koos du Plessis.

Vers en Klank
Marko van der Colff lees verse uit DJ Opperman se bundel KOMAS UIT 'N BAMBOESSTOK.

Vers en Klank
Ronel Geldenhuys lees verse oor die liefde.

Vers en Klank
Margot Luyt bied 'n spesiale Vers en klank aan, wat die ou en nuwe jaar besing met lieflike plaaslike verse en musiek. Dean Balie sing twee besondere liedere wat hy spesiaal vir die program gekomponeer het. Hy en Chrystal Donna Roberts, Frieda van den Heever, Stian Bam en Johann Nel bied ook poësie aan waarmee ons afskeid neem van die oue, en uitsien na die nuwe.

Vers en Klank
Johann Nel lees verse oor Kersfees.

Vers en Klank
Bernard Odendaal, Joanie Combrinck, Dean Balie, Kim Cloete, Marcel van Heerden en Zenobia Kloppers lees verse oor die Kersgebeure.

Vers en Klank
Daniel Hugo lees verse van uit Clinton V du Plessis se bundel AANTEKENINGE TEEN DIE SKEMERUUR.

Vers en Klank
Amor Tredoux lees minder bekende verse van Marlene van Niekerk, Johann Lodewyk Marais, Shawn Minnies, Clinton du Plessis, Daniel Hugo, Etienne van Heerden en Theunis Engelbrecht.

Vers en Klank
Bernard Odendaal lees verse uit Johan Myburgh se bundel UITTOGBOEK.

Vers en Klank
Johann Nel lees 'n allegaartjie verse uit die bundel, POSKAARTE.

Vers en Klank
Wessel Pretorius lees verse van DJ Opperman.

Vers en Klank
Joanie Combrinck lees verse wat vir haar kosbaar is.

Vers en Klank
Erik Holm lees verse van Hennie Aucamp.

Vers en Klank
Juanita Swanepoel lees gedigte uit Ilse van Staden se bundel WAAR DIR OOG VAN STIL WORD.

Vers en Klank
Johann Nel lees verse van M.M. Walters.

Vers en Klank
Johann Nel lees verse van M.M. Walters.

Vers en Klank
Marvin Beukes lees verse van Thomas Deacon.

Vers en Klank
Ronelda Kamfer lees verse uit haar bundel GROND/SANTEKRAAM.

Vers en Klank
Petru Wessels lees verse van Suid-Afrika se ouer vrouedigters.

Vers en Klank
De Waal Venter lees verse uit sy bundel OOP SIRKEL.

Vers en Klank
Chris van Niekerk lees speelse verse.

Vers en Klank
Juanita Swanepoel lees verse van Olga Kirsch.

Vers en Klank
Bernard Odendaal lees reisgedigte.

22 Aug
Daniel Hugo lees verse van Uys Krige.

15 Aug
Carel Trichardt lees verse wat hom aantrek en wat vir hom belangrik is.

8 Aug
Antjie Krog lees verse van Elisabeth Eybers.

1 Aug
Jolyn Phillips lees verse uit haar bundel RADBRAAK.

25 Jul
Amor Tredoux lees verse uit Jeanne Goosen se bundel ELDERS AAN DIENS.

18 Jul
Luister na toonsettings van Afrikaanse gedigte.

11 Jul
Ons luister na 'n keur van Margot se gunsteling gedigte.

4 Jul
Ons wy die program aan George Weideman, en Johan Nel lees sy gedigte voor.

27 Jun
Amor Tredoux lees 'n verskeidenheid van Joan Hambidge se lykdige.