PLAY PODCASTS
Vers en Klank

Vers en Klank

761 episodes — Page 11 of 16

20 Jun

Ons kyk na Karel Schoeman se vertalings van Ierse gedigte in die 1970-publikasie UIT DIE IERS.

Jun 20, 201724 min

13 Jun

Die verse wat gelees word het 'n paar jaar gelede in Die Burger op hulle Kunsblad verskyn en is wel later gepubliseer. Ronelle Geldenhuys lees dit voor.

Jun 13, 201724 min

6 Jun

Johann Nel lees van sy gunsteling verse.

Jun 6, 201724 min

30 May

Daniel Hugo lees verse van RK Belcher.

May 30, 201724 min

23 May

Pieter Fourie lees verse uit sy bundel KNAPSEKÊRELS.

May 23, 201726 min

16 May

Juanita Swanepoel ees verse wat vir haar kosbaar is.

May 16, 201723 min

9 May

Amor Tredoux lees verse wat haar na aan die hart lê.

May 9, 201722 min

2 May

Johann Nel lees ligte verse uit vervloë se dae.

May 2, 201726 min

25 Apr

Juanita Swanepoel lees verse uit Wilma Stockenström se bundel, HIERDIE MENS.

Apr 25, 201719 min

18 Apr

Bernard Odendaal lees verse oor herfs.

Apr 18, 201728 min

14 Apr

Jesus Christus se kruisiging en die aanloop daarna het talle digters al genoop om dit te verwoord. In die proses het ons 'n ryk skat van verse daaroor. Ook die opstanding is vol emosie en verwondering wat mense soos I.L. de Villiers, W.E.G Louw, Sheila Cussons, Lina Spies en vele meer geInspireer het tot die skepping van uitstekende werk. Luister op Goeie Vrydagoggend om 11:00 na 'n spesiale Vers en klank waarin hierdie gebeure herdenk word met poësie en musiek wat die luisteraar sal wegvoer na die vernederende offer wat Chritus vir ons deurgemaak het. Die verse word gelees deur Bernard Odendaal, Margot Luyt en Dean John Smith en die musiekkeuse is gemaak deur Tharien Oosthuizen.

Apr 13, 201740 min

11 Apr

Regstreekse uitsending vanaf die KKNK op Oudtshoorn met Paul Eilers, Gershwin Mias en die Kambro Diggers.

Apr 10, 201750 min

4 Apr

Erik Holm lees sy gunsteling gedigte

Apr 3, 201727 min

28 Mar

Ronel Geldenhuys lees verse van jong vrouedigters.

Mar 28, 201719 min

21 Mar

Dean John Smith lees verse uit Nathan Tantraal se bundel ALLES HET NUUT KOM WORD.

Mar 20, 201721 min

14 Mar

Daniel Hugo vertel van sy liefde vir Persiese kwatryne, en lees 'n paar voor van onder andere DJ Opperman en Ina Rousseau.

Mar 14, 201720 min

7 Mar

Margot Luyt, Bernard Odendaal en Johann Nel lees verse oor droogte.

Mar 7, 201724 min

28 Feb

Amor Tredoux lees vreeslike verse van Roald Dahl wat deur Francois Bloemhof vertaal is.

Feb 28, 201725 min

21 Feb

Wessel Pretorius en Ronel Geldenhuys lees verse wat die liefde vier.

Feb 21, 201718 min

14 Feb

Gaireyah Fredericks lees verse uit haar bundel KAAPS IS HOLLANDS.

Feb 14, 201722 min

7 Feb

Bernard Odendaal lees verse uit Etienne Terblanche se debuutbundel BY DIE NAG SE WIT KANT IN.

Feb 7, 201724 min

31 Jan

Daniel Hugo lees verse oor perde.

Jan 31, 201726 min

24 Jan

Bernard Odendaal lees verse uit Susan Smit se bundel DIE AARDE IS 'N EIERBLOU ARK.

Jan 24, 201727 min

17 Jan

Johann Nel lees verse uit Johann Lodewyk Marais se bundel UIT DIE BLOUTE.

Jan 17, 201718 min

10 Jan

Nic de Jager lees klassieke Afrikaanse gedigte.

Jan 10, 201725 min

3 Jan

Daniel Hugo lees verse uit George Weideman se bundel 'N STANING ONDER STERRE.

Jan 3, 201726 min

27 Dec

Margot Luyt speel toonsettings van Randall Wicomb.

Dec 26, 201629 min

25 Dec

Carel Trichardt en Petru Wessels lees verse oor die Kersgebeure.

Dec 24, 201645 min

20 Dec

Juanita Swanepoel lees verse uit Sheila Cussons se bundel DIE SWART KOMBUIS.

Dec 20, 201626 min

13 Dec

Dawid Minnaar lees verse uit die versamelbundel POSKAARTE.

Dec 13, 201623 min

6 Dec

Martelize Kolver lees verse oor die liefde.

Dec 6, 201621 min

29 Nov

Bernard Odendaal lees verse van Ernst van Heerden wat vanjaar 100 jaar oud sou wees.

Nov 29, 201626 min

22 Nov

Stian Bam lees verse uit Daniel Hugo se bundel DIE PANORAMA IN MY TRUSPIEËL.

Nov 22, 201618 min

8 Nov

Margot Luyt en Anna-Mart van der Merwe lees verse van Eunice Basson uit haar debuutbundel LEIBOOM.

Nov 8, 201621 min

1 Nov

Daniel Hugo lees verse uit Ilse van Staden se bundel WAAR DIE OOG VAN STIL WORD.

Nov 1, 201623 min

25 Oct

Marvin-Lee Beukes lees verse oor 'n noodtoestand.

Oct 25, 201628 min

18 Oct

Johann Nel lees verse van Boerneef.

Oct 18, 201627 min

11 Oct

Amor Tredoux lees verse voor uit Antjie Krog se bundel MEDEWETE.

Oct 10, 201624 min

11 Oct

Amor Tredoux lees verse voor uit Antjie Krog se bundel MEDEWETE.

Oct 10, 201624 min

4 Oct

Martelize Kolver lees verse van Jeanne Goosen.

Oct 4, 201622 min

27 Sep

Daniel Hugo lees verse uit Johann de Lange se bundel 'N HUNKERING SE GREIN.

Sep 27, 201623 min

20 Sep

Bernard Odendaal lees verse van I.L. de Villiers.

Sep 20, 201625 min

13 Sep

Nic de Jager lees verse van Breyten Breytenbach.

Sep 13, 201626 min

6 Sep

Joan Hambidge lees verse uit haar nuwe bundel INDEKS.

Sep 6, 201623 min

30 Aug

Ronelda Kamfer lees verse uit haar nuwe bundel HAMMIE.

Aug 30, 201616 min

23 Aug

Daniel Hugo lees verse van Lucas Malan.

Aug 23, 201624 min

16 Aug 2016

Amor Tredoux lees verse verse oor vroue.

Aug 16, 201622 min

9 Aug 2016

Nic de Jager lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante wat Afrikaans het as eerste addisionele taal.

Aug 8, 201619 min

2 Aug 2016

Nic de Jager lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante deur die Nasionale Matrikulasieraad.

Aug 2, 201623 min

26 Jul 2016

Johann Nel lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante deur die Onafhanklike Matrikulasieraad.

Jul 26, 201623 min