PLAY PODCASTS
Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

3,020 episodes — Page 59 of 61

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 30

Frans wil Liz en Christo in die sitkamer sien vir 'n koppie koffie. Christo hou niks van die idee ni…

Oct 29, 201312 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 29

Zelna is baie opgewonde oor die oesters op die hotel se dak, maar iemand het haar nog nooit met sy p…

Oct 28, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 28

Nuwe inligting oor Sonja Retief kom op die lappe. Frans vra raad by Albert.

Oct 25, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 27

'n Nuwe karakter maak sy verskyning en Maggie stel baie belang. Almal is egter nie so positief hiero…

Oct 24, 201315 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 26

Maggie is ontsteld oor Frans se optrede teenoor Sonja. Hy besluit om eerder op iemand anders te kons…

Oct 23, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 25

Seun sit sy voet neer oor die soort kos wat sy kombuis voortaan sal lewer. Hoekom vra Sonja so baie …

Oct 22, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 24

Liz sukkel om haar gevoelens weg te steek wanneer dit oor Christo se nuwe dromspeler gaan. Christo a…

Oct 21, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 23

Dit lyk asof almal van Sonja hou, selfs Maggie. Wat sou haar motief wees, want met Maggie is daar al…

Oct 17, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 22

Is Maggie se vermoede oor Zelna en Albert gegrond of nie? Frans nooi Zelna weer vir ete. Sy het egte…

Oct 17, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 21

Maggie gaan lynreg teen Liz se wens is. Zelna wonder hoekom haar afsprake met Frans telkens verkeerd…

Oct 16, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 20

Seun breek 'n lansie vir Maggie en Zelna help Liz met 'n probleem. Frans het 'n plan om Zelna nader …

Oct 15, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 19

Liz leer Christo beter ken. Maggie raak al hoe moeiliker. Was dit dalk 'n fout om Liz die nuwe aanst…

Oct 14, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 18

Die vlakvarkboud kry uiteindelik 'n lêplek. Of dalk nie? Albert besoek Zelna se salon.

Oct 11, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 17

Frans tik Albert oor die vingers. Liz se nuwe werk is 'n bron van kommer vir Seun. Dit kan dalk onmi…

Oct 10, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 16

Liz se idee om ander werk te soek blyk 'n fout te wees. Albert kom al hoe meer agter Zelna is nie ie…

Oct 9, 201312 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 15

Liz het planne wat Frans en Maggie dwars in die krop steek. Dalk kan Christo hand bysit om die probl…

Oct 8, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 14

Dinge loop toe nie heeltemal soos Zelna dit wil hê met die groot opening van haar skoonheidsalon nie…

Oct 7, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 13

Maggie onttrek haar van die ander. Christo het nie blyplek nie en vra Albert se hulp. Gelukkig onder…

Oct 4, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 12

Frans is terug.Die vorige keer het hy sy hare laat kleur. Het hy dit hierdie keer verder gevoer? Liz…

Oct 3, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 11

Maggie verslaap en sy is moeilik. Christo hou vol hy en Liz is slegs vriende. Zelna kry goeie raad b…

Oct 2, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 10

Maggie en Zelna is aanmekaar. Seun is bekommerd oor Maggie wat nou elke aand iets besonders wil eet …

Oct 1, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 9

Seun wen weer Maggie se guns met 'n spesiale dis uit 'n bekende Britse sjef se resepteboek. Albert h…

Sep 30, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 8

Albert maan Seun om nie betrokke te raak by Maggie se dansplanne nie. Seun verdedig heftig. Liz is b…

Sep 27, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 7

Seun luister in die kombuis na Christo se musiek en hy hou daarvan. Maggie het egter Golden Oldies i…

Sep 26, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 6

Zelna hiet en gebied en Frans het nie weerstand teen haar nie. Hy verdedig haar by Liz, maar die re…

Sep 25, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 5

Zelna het haar self klaar ingeburger en wag nou vir toerusting om haar skoonheidsalon aan die gang t…

Sep 24, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 4

Frans keer gouer terug uit Stellenbosch as wat enige iemand verwag het. Veral Maggie is ontsteld. He…

Sep 23, 201314 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 3

Seun, Hotel Elizabeth se sjef, sorg vir eksotiese disse op die spyskaart. Hy doen dit veral om Maggi…

Sep 20, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 2

Liz sorg weer vir die meeste drama in Frans se lewe en hy's moeilik. Christo en sy sogenaamde 'band'…

Sep 19, 201313 min

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 1

Die rebelse Liz het 'n verrassing vir Maggie en veral vir haar pa, Frans Crafford. Of hulle daarvan …

Sep 18, 201314 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 40 (slot)

Winter en Langes kry dit reg om Ratel-hulle in hulle spore te stuit. Ratel is nie die soort ou wat sonder ‘n geveg sal oorgee nie en dan is daar natuurlik nog Lilanie wat as gyselaar aangehou word. Sal Winter le Roux die ivoor en die vrou wat hy lief het, kan red?

Sep 17, 201315 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 39

Middagvervolgverhaal | IVOORPALEIS deur Anton Treurnich

Sep 15, 201312 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 38

Winter en Langes fnuik George en jaag hotel toe. Ratel besluit om eers by die hotel te stop oppad vliegveld toe. Hy wil vir Lilanie as gyselaar aanhou. Winter en Ratel kom op dieselfde tyd by die hotel aan.

Sep 13, 201311 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 37

Ratel stel sy plan in werking, maar Winter het snuf in die neus gekry. George probeer vir Winter en Langes aankeer terwyl Ratel die telefoonlyne sny. Lilanie is steeds onbewus van wat aangaan.

Sep 12, 201311 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 36

Winter raak bekommerd oor Basjan wat so lank wegbly. George kan die druk nie meer vat nie, veral noudat Ratel ook van Basjan ontslae geraak het. Winter en Lilanie het ‘n groot uitval omdat hy haar nie meer vertrou nie.

Sep 11, 201312 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 35

Ratel en Kopbeen is vroeg uit die vere om wapens te gaan versteek. Basjan kom agter hulle is weg en besluit om hulle te volg. Winter is boos vir Lilanie omdat sy so baie tyd saam met Ratel spandeer.

Sep 10, 201312 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 34

Lilanie stel Ratel aan om die reëlings van die fees oor te neem. Basjan se grondeis word afgekeer en hy wil dadelik weer die pad vat. Winter voel hy het niemand aan sy kant nie en gaan na Basjan vir hulp.

Sep 9, 201311 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 33

Dis drie dae sedert Vivian se dood en Winter is nog niks verder met sy ondersoek nie. Ratel het ‘n plan met Lilanie en almal op die plaas woon Vivian se begrafnis by.

Sep 6, 201312 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnicht - Episode 32

Winter en Lilanie bespiegel oor wie Vivian se voertuig kon opblaas. Ratel kom koud en moeg by George aan nadat hy ‘n hele nag by die vliegveld spandeer het. Winter belowe Lilanie dat hy die skuldige sal vang en begin dadelik met sy ondersoek.

Sep 5, 201310 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnicht - Episode 31

George en Kopbeen blaas Vivian se bakkie op. Winter, Lilanie en die veldwagters jaag om te gaan kyk wat gebeur het en Ratel neem sy kans waar om die vliegveld se geboue te deursoek.

Sep 4, 201310 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 30

Ratel stel sy plan in werking om van Vivian ontslae te raak. George besef dat hy diep in die moeilikheid is. Esti kom agter dat sy dalk in die verkeerde rigting gekyk het vir liefde.

Sep 3, 201312 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 29

Ratel nooi homself oor vir ‘n braai by George. Esti wil haar sorge begrawe in die kroeg. Ratel en Kopbeen verduidelik vir George dat hulle die bestuur van die fees gaan oorvat. Robert probeer vir Esti kry om haar self te gedra, maar sy wil van niks weet nie.

Sep 2, 201311 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 28

Esti koop by Vivian ‘n kristal om te help met die liefdeslewe. Winter is omgekrap oor die feit dat Ratel en kopbeen terug is op die plaas. George probeer uitvis presies hoe die fees sal werk en Ratel maak planne om by die vliegveld uit te kom.

Aug 30, 201310 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 27

Esti Breedt en Robert Koen is die twee nuwe besoekers aan Sjibbolet. Robert is besig met navorsing en Esti moet ‘n berig kom skryf. Ratel en Kopbeen is oppad en bespreek hulle planne om die ivoor te steel.

Aug 29, 201310 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 26

George voel baie jammer vir homself en probeer wegkruip van almal in die gastehuis. Twee studente maak hulle opwagting en Ratel laat weet hy is oppad.

Aug 28, 201312 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 25

Lilanie en Basjan praat oor alles wat die afgelope ruk op die plaas gebeur het. Hulle besluit om uit te vind wat by die vliegveld aangaan. George en Eloise besluit om mekaar in die middel van die nag skelm te ontmoet en Wynand vind uit.

Aug 27, 201312 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 24

Lilanie en Vivian bespreek die reëlings vir die fees. George en Eloise raak beter bevriend as wat hulle moet. Cathrine en Lilanie se verhouding word beïnvloed deur hulle pa’s se besluite.

Aug 26, 201312 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 23

Vivian het almal op hol met haar reëlings. George en Wynand is uit om ‘n buffel te jag en begin besigheid praat. Lilanie is omgekrap oor Basjan en haal dit op Winter uit.

Aug 23, 201311 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 22

Eloise probeer aan haar en Wynand se huwelik te werk en Wynand se jaloerse streek kom na vore. Basjan vertel vir Lilanie dat hy ‘n grondeis teen die plaas ingestel het. Lilanie en Winter is steeds ongemaklik inmekaar se geselskap.

Aug 22, 201310 min

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 21

Cathrine konfronteer haar pa oor sy besluit om die plaas terug te eis. Wynand en Eloise Brandt daag by die plaas op vir hulle jaarlikse jagvakansie. George kom terug van sy sakeheidsreis af en het meer planne as gewoonlik.

Aug 21, 201312 min