PLAY PODCASTS
Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

3,020 episodes — Page 43 of 61

BURE deur Mari Snyman - Episode 43

Johannes en Mathilda stamp koppe.

May 3, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 42

Mathilda help Johannes om Albert se partytjie te beplan.

May 2, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 41

Albert beredder 'n moeilike situasie.

May 1, 201812 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 40

Mathilda en Albert besef daar is groot moeilikheid langsaan by Emelda se huis.

Apr 30, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 39

Marlene soek toenadering by Brendan.

Apr 27, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 38

Iemand uit Werner se verlede maak amok, tot Marlene se ontsteltenis.

Apr 26, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 37

Brendan praat Dita moed in, en hulle vriendskap verdiep.

Apr 25, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 36

Mathilda versag teensinnig teenoor Albert.

Apr 24, 201815 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 35

Albert verras Marthilda met 'n spontane gebaar.

Apr 23, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 34

Daar is 'n onverwagse besoeker in Mathilda se tuin.

Apr 20, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 33

Brendan konfronteer Johannes oor sy gevoelens teenoor hom.

Apr 19, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 32

Mathilda ervaar 'n ander sy van Albert.

Apr 18, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 31

Werner maan Marlene om te veg teen bitterheid teenoor Emelda.

Apr 17, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 30

Brendan keur nie Werner se optrede goed nie, maar Werner troef hom.

Apr 16, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 29

Mathilda is ongelukkig oor Buksie se gebrek aan lojaliteit.

Apr 13, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 28

Die verhouding tussen Marlene en Brendan versleg verder.

Apr 12, 201812 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 27

Brendan en Marlene stamp koppe.

Apr 11, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 26

Dita se probleme vererger.

Apr 10, 201812 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 25

'n Yslike ramp tref Dita.

Apr 9, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 24

Dita brand om Joe se nuwe pos oor te neem

Apr 6, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 23

Mathilda konfronteer Emelda vir die eerste keer oor hulle geskil

Apr 5, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 22

Albert beplan om hom permanent in die buurt te vestig

Apr 4, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 21

Emelda en Marlene probeer hulle verskille uitstryk

Apr 3, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 20

Marlene vind uit wie haar pa is.

Apr 2, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 19

Brendan is bekommerd dat sy gevoel vir Johannes nie wederkerig is nie.

Mar 29, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 18

Dita bekla haar lot oor haar gekompliseerde lewe.

Mar 28, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 17

Emelda is oortuig dat haar nuutgevonde musiekloopbaan iets van die verlede is.

Mar 27, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 16

Albert beplan om hom permanent in die buurt te vestig.

Mar 26, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 15

Albert slaan Mathilda se voete onder haar uit met 'n slenter.

Mar 23, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 14

Mathilda moet noodgedwonge, en teen haar sin, van Albert se hulp gebruik maak.

Mar 22, 201813 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 13

Werner verras die bure met 'n onverwagse voorstel.

Mar 21, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 12

Mathilda en Brendan vind onverwags aanklank.

Mar 20, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 11

Mathilda nader Emelda vir die eerste keer in 'n baie lang tyd.

Mar 19, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 10

Emelda se senuwees is gedaan oor haar konsert.

Mar 16, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 9

Werner soek toenadering by Marlene.

Mar 15, 201812 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 8

Dita bekla haar lot by Mathilda.

Mar 14, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 7

Albert slaan Mathilda met 'n lae hou.

Mar 13, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 6

Mathilda en Albert sit vas oor haar hond en haar eiendom.

Mar 12, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 5

Emelda word gekonfronteer met onaangename herinneringe uit haar verlede. Sy het baie om te verduidelik, maar is sy bereid om die waarheid te vertel.

Mar 9, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 4

Hoekom is die nuwe inwoner so geheimsinnig? Dit is waaroor Mathilda en haar broer Johannes bespiegel.

Mar 8, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 3

Mathilda se lewe word skielik en onherroepbaar verander deur die sjarmante, maar volgens haar arrogante, Albert Havenga. Sy hou net mooi niks daarvan nie.

Mar 7, 201814 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 2

Wanneer goeie vriende toevallig langs mekaar bly, is dit 'n bonus. Hulle kom goed oor die weg, en hulle kan deel in mekaar se lief en leed. Dit is hoe Mathilda en Dita oor mekaar voel.

Mar 6, 201815 min

BURE deur Mari Snyman - Episode 1

Mathilda Schoeman beskou haarself as 'n goeie buurvrou. Dis net jammer sy kan nie dieselfde sê van van haar ander bure nie, veral van Emelda te Water, die gewese operasangeres.

Mar 5, 201814 min

HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 60 (slot)

Die “ondersteuners”, Nigel, Pauline, Japie en Karolus neem deel aan 'n plesiervaart en feesmaal as dankbetuiging vir hulle aandeel aan die arrestasie. Karolus bekla sy lot omdat Tania hom telkens ontduik. Nigel demonstreer hoe 'n mens die ja-woord vra in 'n rolspel met Pauline. Die rolspel verloop anders as wat hy verwag het...

Mar 2, 201813 min

HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 59

Tania noem aan Anton, Rina en Connie dat sy 'n geleidelike opgradering van die Huis op die Hawe beoog. Anton vra “ouertoestemming” by Tania dat hy en Rina mag trou, en sy willig in.

Mar 1, 201811 min

HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 58

'n Groot botsing vind plaas tussen twee skibote op die diepsee. Eers ná terugkeer na die hawe en 'n nabetragting met behulp van 'n video van die botsing, besef die betrokkenes wat werklik gebeur het.

Feb 28, 201814 min

HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 57

Boelie neem die twee dames op die Night Rider na die motorjag vir die oorhandiging, maar almal se planne loop skeef wanneer Boelie agterkom dat die polisie en die vloot 'n vangnet om die sindikaat gespan het. Boelie reageer baie vreemd.

Feb 27, 201811 min

HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 56

Rina wil verloof raak, maar Anton se aandag is by die arrestasie van Boelie en die sindikaat. Tania wil nie hê dat Rina as 'n lokvink gebruik word om Boelie en sy sindikaat te arresteer nie, maar Anton stel haar gerus.

Feb 26, 201812 min

HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 55

Boelie skets sy plan vir die groot oorhandiging en partytjie aan Connie, maar dit verskil aansienlik van Anton en Tania se planne vir dieselfde geleentheid.

Feb 23, 201812 min

HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 54

Anton bevestig by Connie aan wie se kant sy in die konflik is, en maak seker dat sy en Rina gereed sal wees om die oorhandiging van dokumente aan die sindikaat te doen.

Feb 22, 201811 min