
RSG Geldsake met Moneyweb
754 episodes — Page 16 of 16

Who you gonna call? (As jy aftree)
Charl Swart, besturende direkteur van Portfolium, gesels oor Portfolium se perspektief op aftrede. Volg RSG Geldsake op Twitter
Mar 2, 20269 min

Wat beteken die Iran-oorlog vir beleggingsmarkte?
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, deel sy insigte oor die impak van die Iran-oorlog op beleggingsmarkte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Mar 2, 202610 min

RCL-wins val oor bitter suiker-afdeling
Rob Field, finansiële hoof van RCL Foods, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Mar 2, 20266 min

Markte senuweeagtig oor Iran
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
Mar 2, 20268 min