PLAY PODCASTS
RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

994 episodes — Page 17 of 20

Biobrandstof-bedryf kan reuse verskil aan graan- en suikerrietbedrywe maak

Apr 15, 20268 min

JoJo verklaar force majeur oor oorlog insetkoste met meer as 50% opjaag

Apr 15, 20269 min

Allan Gray-fonds blink uit in eerste kwartaal, ondanks die Maart-chaos

Apr 15, 20267 min

Welkome "gewone" dag op die JSE

Apr 15, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15 April 2026

Apr 15, 202649 min

Werk verpligte arbitrasie in Gauteng?

Apr 14, 20267 min

Wat beteken SA se nuwe KI-beleid?

Apr 14, 20266 min

Myne produseer dat dit bars in Maart

Apr 14, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14 April 2026

Apr 14, 202650 min

Groot R750 miljoen-ontwikkeling in Gauteng

Apr 14, 202610 min

Has the government moved the empowerment goalposts for the mining industry again?

Apr 14, 202613 min

Wat is Mythos en moet ons bekommerd wees?

Apr 13, 20265 min

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Apr 13, 20269 min

Bate-allokasie wanneer markte behoorlik ruk en rol

Apr 13, 20267 min

Markte loer vir die Straat van Hormoes

Apr 13, 202610 min

Donker wolke pak oor die SAL saam te midde van finansiële chaos

Apr 13, 202612 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13 April 2026

Apr 13, 202650 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Apr 10, 202617 min

Checkers se Pixie het ’n PHD in inkopies en gaan jou help

Apr 10, 20266 min

Eskom en die ferrochroom -bedryf skud blad oor “lewensvatbare” 62c KW/h tarief

Apr 10, 202613 min

Ouers moet met hulle kinders oor geld praat, ander soek hulle finansiële raad op sosiale media

Apr 10, 20265 min

Amerikaanse inflasie wys die impak van die oorlog

Apr 10, 20266 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 April 2026

Apr 10, 202651 min

Nuwe wetgewing wil fluitjieblasers beskerm en finansieël aanmoedig om korrupsie en bedrog aan te meld

Apr 9, 20267 min

Die Internet is in sy bloed

Apr 9, 202610 min

Die nuwe immigrasiewitskrif gaan die toekenning van visums, werkpermitte en vlugtelingstatusse dramaties verander

Apr 9, 20269 min

WeBuyCars-stigters sprei hul vlerke na eiendom

Apr 9, 20269 min

"Sit op jou hande"

Apr 9, 202610 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 9 April 2026

Apr 9, 202649 min

Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Apr 8, 202615 min

EasyEquities hou net aan om jongmense te lok

Apr 8, 202610 min

Kriptotransaksies neem tydens die Iran-oorlog wesenlik af

Apr 8, 20266 min

SA kan van 1 Mei tariefvry na China uitvoer

Apr 8, 20265 min

Canal+ ongelukkig oor DStv se ingewikkelde pakkette

Apr 8, 20268 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 8 April 2026

Apr 8, 202650 min

Veediefstalstatistiek raak baie meer as net boere se sakke

Apr 7, 20268 min

Belangstelling in elektriese motors skiet die hoogte in ná brandstofverhogings

Apr 7, 20269 min

SA begin met ’n proses om ’n kernkragreaktor te ontwikkel

Apr 7, 20267 min

Die oorlog in die Midde Ooste op ’n mespunt

Apr 7, 202610 min

Markoorsig

Apr 7, 20269 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 April 2026

Apr 7, 202648 min

Die Kaapse Wynland-lughawe maak gereed om op te styg

Apr 6, 202622 min

Basie is een van die top kubersekuriteitspesialiste in die wêreld

Apr 6, 202623 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 6 April 2026

Apr 6, 202649 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw – welvaartbeplanner, Portfolium & Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium. Volg RSG Geldsake op Twitter

Apr 2, 202629 min

Neem dié belastings in gedagte as jy beleggingsbesluite neem

Piet Nel – belastingkonsultant. Volg RSG Geldsake op Twitter

Apr 2, 202612 min

Gen Z koop aandele dat dit klap

Johann Erasmus – Standard Bank SA. Volg RSG Geldsake op Twitter

Apr 2, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 April 2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Apr 2, 202649 min

Google waarsku kwantumrekenaars kan kriptobeursies “in minute” kraak

Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor Google se waarskuwing oor kwantumrekenaars. Volg RSG Geldsake op Twitter

Apr 1, 20266 min

OG bevind wéér dat staatsinstellings se finansiële bestuur en boekhouding pateties is

Alice Muller, portefeuljehoof by die Ouditeur-generaal van SA se kantoor, gesels oor die OG se verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

Apr 1, 20267 min