PLAY PODCASTS
RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

754 episodes — Page 14 of 16

Die regering mik na R2-triljoen se beleggings in vyf jaar

Johann Els, hoofekonoom van PSG Finansiële Dienste, deel sy mening oor die regering se planne om binne vyf jaar R2 triljoen se beleggings na Suid-Afrika te lok. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 24, 20265 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 24, 202648 min

Markte kyk die kat uit die boom

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor wat vir hom op die markte uitstaan, Discovery se aankondiging en verwagtinge vir die komende rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 24, 20267 min

Wimpy bly maar ‘n groot trekpleister vir ontbyt in Suid-Afrika

Ticino Lorenzen, streeksbestuurder in die Wes-Kaap by Famous Brands, gesels oor die geskiedenis van Wimpy. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 23, 20268 min

AdvTech wys groei in hulle studentegetalle

Hannes Boonzaaier, finansiële hoof van AdvTech, gesels oor hul winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 23, 20267 min

As jou eiendom te hoog gewaardeer is, kan dit ’n groot impak op jou maandelikse munisipale rekening hê

Ben Espach, direkteur van waardasies by Rates Watch, gesels oor die risiko van eiendomme wat te hoog gewaardeer is. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 23, 20267 min

Wat is die onmiddelike gevolge van die oorlog in die Midde-Ooste

Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Afrika, gesels oor die gevolge van die oorlog in die Midde-Ooste. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 23, 20268 min

Thungela sê hy het verkoopbare produksie opgeskuif na 17.8 miljoen ton

Deon Smith, finansiële hoof van Thungela, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 23, 20265 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 23 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 23, 202649 min

Markte ry wipplank na aankondigings oor die oorlog in die Midde-Ooste

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 23, 20268 min

Sakgeld as skool: hoe om kinders van jongs af met geld te leer werk

Jaco Fouché, finansiële raadgewer by Jenwil Bluestar, gesels oor hoe om kinders van jongs af met geld te leer werk. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 20, 20266 min

Onsekerheid plaas opwaartse druk op inflasie

Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank, gesels oor die impak van die onsekerheid op die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 20, 20266 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 20, 202625 min

Die einde van ‘n rooi week op die beurse

Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar mening oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 20, 20268 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 20, 202650 min

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 19, 20269 min

Afrimat Konstruksie-indeks wys op stabiliteit in die konstruksiesektor

Die ekonoom dr. Roelof Botha gesels oor die jongste Afrimat Konstruksie-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 19, 20266 min

Exxaro sê onsekerheid kan steenkooluitvoere ondersteun

Riaan Koppeschaar, finansiële hoof van Exxaro, gesels oor die groep winssyfers en hul vooruitsigte vir die nabye toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 19, 20265 min

Die regering gee nog geld vir bek-en-klouseer

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van BKB, gesels oor die regering wat fondse bewillig vir inenting teen bek-en-klouseer. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 19, 20263 min

Momentum se winsgewendheid bly bo hulle teiken

Jeanette Marais, bestuurshoof van Momentum, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 19, 20269 min

Die markte sak verder terug vandag en die rand verloor waarde teen die Amerikaanse dollar

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor wat vir hom in die markte uitstaan, die voortslepende onsekerheid, en sy verwagtinge vir rentekoerse. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 19, 202611 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 19, 202649 min

Beleggingsproduk bring kripto- en tradisionele bates saam

Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor wat vir hom uitstaan in die kriptomaark hierdie week en oor BlueChip, ’n onafhanklike stablecoin-graderingsagentskap. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 18, 20266 min

Nedbank tegnologie dryf ontwikkeling in landbou

Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, gesels oor Nedbank se gebruik van tegnologieplatforms soos PrysWys. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 18, 20267 min

Die Suid-Afrikaanse ekonomie is soos ‘n voertuig wat baie stukkend was

Dr Francois Stofberg, hoofinkomstebeampte en senior ekonoom by die Efficient-groep, deel sy mening oor die werklike toestand van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 18, 20266 min

SA oliereserwes is onder die vergrootglas

Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor Suid-Afrika se oliereserwes. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 18, 20265 min

Inflasie sak na 3%, wat verwag ons van rentekoerse?

Die onafhanklike ekonoom Elize Kruger gesels oor Suid-Afrika se inflasiesyfer, haar vooruitsigte vir die renterkoersbesluit in Amerika, kleinhandelverkoopsyfers en PayInc se jongste indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 18, 202610 min

Die olieprys spring na ‘n aanval op olievelde in Iran en dit hou die JSE in die rooi vanmiddag

Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, gesels oor wat vandag vir haar uitstaan op die markte, Sasol se aandeelprys se reaksie op die beweging van die olieprys, en Shell se planne om uit Suid-Afrika te onttrek. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 18, 20268 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 18, 202649 min

Sterk verkrygingsvermoë raak al hoe belangriker

Cheryl Greyling, senior kliënteverhoudingsbestuurder by CIPS, gesels oor hoe sterk verkrygingsvermoë al hoe belangriker raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20266 min

Al hoe meer studente kom na STADIO

Chris Vorster, bestuurshoof STADIO, bespreek die groep se finansiële rsesultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20266 min

Die skelms maak weer beleggingsfondsbeloftes

Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, verduidelik hoe om buitensporig hoë opbrengsbeloftes te vermy. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20268 min

Libstar wys ’n verbetering in groei in inkomste, wins en kontantvloei

Charl de Villiers, bestuurshoof van Libstar, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20267 min

Old Mutual herfokus sy strategie vir waardeontsluiting

Casper Troskie, finansiële hoof van Old Mutual, gesels oor die groep se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20269 min

Die JSE sak terug en die olieprys bly bo $100 per vat

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments, gesels oor wat vandag vir haar in die markte uitstaan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 202648 min

So betaal jy belasting op kriptowinste

Nico Theron, belastingspesialis en stigter van Unicus Tax Specialists, verduidelik wat die belasting op kriptowinste behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20265 min

Nuwe tegnologie in oorlog … is dit so goed as wat die Amerikaners gehoop het

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor nuwe tegnologie in oorlogvoering. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20266 min

Waar maak ons die fout met kuberveiligheid?

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, deel sy insigte oor hoe om kuberveiligheid toe te pas. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20269 min

Sun Internasional se aanlynbesigheid wys groei

Ulrik Bengtsson, bestuurshoof van Sun International, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20268 min

Die kommer oor die toekoms van vanjaar se suikeroes raak meer

Dr Thomas Funke, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging (SA Rietkwekers), gesels oor die onsekerheid oor die toekoms van Tongaat Hulett en wat dit vir suikerboere beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 202649 min

Markte styg vanmiddag en die rand wen veld, maar olie bly duur

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor wat vir hom op vandag se markte uitstaan, deel sy mening oor MTN se winssyfers wat vandag bekend gemaak is, en bespreek ook vandag se beweging in kleinhandelaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20269 min

Kyk na die risiko’s voor jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak

Sean van Zyl, finansiële raadgewer by Old Mutual, deel sy insigte oor die risiko’s om na te kyk voordat jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 20266 min

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 202619 min

Die Wes-Kaap maak ‘n plan om entstowwe teen bek-en-klouseer by boere te kry

Chris Fourie, senior konsultant by Dairy Management Consulting, gesels oor die aankoms van entstowwe teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 20269 min

Die Straat van Hormuz bly gesluit en olie hou bo $100 ‘n vat

Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Sasol en Naspers, hul aandeelpryse, die konflik in die Midde-Ooste, en deel haar vooruitsigte vir kleinhandelverkoopsyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 20269 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 202650 min

Tinus drink koffie met Anndine Dippenaar

Anndine Dippenaar, direkteur by Kirchmann’s Incorporated, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy werk, en hoe sy ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 202610 min

Suid-Afrikaanse banke leef swaar in die huidige klimaat

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor Suid-Afrikaanse banke in die huidige ekonomiese klimaat. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 20268 min