PLAY PODCASTS
RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

754 episodes — Page 15 of 16

Standard Bank doen selfs beter as hulle winsteiken

Sim Tshabalala, groepbestuurshoof van Standard Bank, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 20269 min

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 20268 min

Markte bly onder druk, met oorlog in die Midde-Ooste wat ‘n volgende stap doen

Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, deel sy insigte oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 12 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 202649 min

Bitcoin raak weer aan $70 000 vandag

Carel de Jager, bestuurshoof van Sixpence, gesels oor Bitcoin wat vandag weer aan $70 000 raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20267 min

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20266 min

Rainbow Chicken se wins verdubbel

Wouter de Wet, bedryfshoof van Rainbow Chicken, bespreek die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20269 min

Harmony se wins styg met 9%

Beyers Nel, bestuurshoof van Harmony Gold, gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20264 min

Verdienste by Outsurance styg na R2,3 miljard

Marthinus Visser, bestuurshoof van OUTtsurance, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 202611 min

JSE leef swaar terwyl internasionale markte daal

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy mening oor vandag se markte en Growthpoint se tussentydse resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20266 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 11 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 202648 min

Waterfall City hou net aan gee

Attacq is een van die voorste ontwikkelaars in die land, en hul vlagskipontwikkeling is Waterfall City in Midrand. Die uitvoerende hoof, Jackie van Niekerk, bespreek die maatskappy se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20269 min

Buitelanders soek Suid-Afrikaners met dié vaardighede

Paul Byrne, hoof van data-insigte en kliëntesukses by Pnet, gesels oor hul jongste Job Market Trends-verslag wat wys dat al hoe meer oorsese werksgeleenthede op Suid-Afrikaners gemik is. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20265 min

Hyprop se skip het behoorlik gedraai

Morné Wilken, uitvoerende hoof van Hyprop, gesels oor die groep se tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20267 min

Die ekonomie groei, maar...

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, deel sy mening oor die wisselvalligheid op die markte, Naspers- en Prosus-aandele ná Tencent se aankondiging, en Suid-Afrika se BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 202610 min

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20264 min

Slaan munt uit belastingwysigings in begroting

Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth, deel sy mening oor hoe om voordeel te trek uit die belastingwysigings in die begroting. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20268 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 Maart 2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 202648 min

Ons gaan die Iran-oorlog gou aan ons brandstoftenks voel

Dr. Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die impak van die Iran‑oorlog op plaaslike brandstofpryse. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 20268 min

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 20266 min

Die weer waai teen Santam-winste in laat-2025

Wikus Olivier, finansiële hoof van Santam, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 202612 min

Die regering wil ’n R155 miljard eiendomsmaatskappy staanmaak

James de Villiers, woordvoerder van die departement van openbare ondernemings en infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om ’n eiendomsmaatskappy te stig. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 20269 min

’n Donkerblou Markte-Maandag

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 20266 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 9 Maart 2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 202648 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. . Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 202616 min

Daar is nog waarde in ‘n belastingvrye spaarrekenin

Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor belastingvrye spaarrekeninge. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 20266 min

Standard Bank wys beter handelstoestande in Afrika

Phillip Myburgh, handelshoof van besigheids- en kommersiële bankwese by Standard Bank, gesels oor die Africa Trade Barometer. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 20268 min

Die konflik in die Midde-Ooste weeg nog swaar op wêreldmarkte

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar insigte oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 20268 min

Showmax-kykers kan aangaan soos in die verlede … vir nou

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Showmax. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 20266 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 6 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 202649 min

Arbeidswetgewing kan binnekort baie verander

Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, gesels oor arbeidswetgewing wat binnekort wesenlik kan verander. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 5, 20265 min

Van diplomaat tot die wêreld van pulp en papier

André Oberholzer, hoof van korporatiewe aangeleenthede by Sappi, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 5, 20269 min

Ondanks optimisme, sien FirstRand nie ’n wesenlike oplewing in ekonomiese aktiwiteit nie

Mary Vilakazi, uitvoerende hoof van FirstRand, bespreek die groep se tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 5, 20268 min

Impala se wins skiet vyfvoudig die hoogte in – en meer word verwag

Johan Theron, uitvoerende hoof van Implats, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 5, 202611 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 5 Maart 2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 5, 202645 min

Sanlam het 'n blou Donderdag

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels onder meer oor die hoër olieprys en Sanlam se handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 5, 20266 min

Shoprite neem nou net besluite op KI-inligting

Minnaar Pieters, hoof van KI-transformasie by Shoprite, gesels oor hulle afdeling vir kunsmatige intelligensie. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 4, 20267 min

FIS: Kriptoplatforms moet nou ook soos banke maak en verdagte transaksies aanmeld

Adv. Pieter Smit, waarnemende direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum (FIS), gesels oor die riglyne aan kripto-batediensteverskaffers om die aanbevelings van die FATF toe te pas. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 4, 202612 min

Maak seker jy weet wat in jóú kredietverslag staan

Jeannine Naudè, vise-president en hoof van Afrika by TransUnion, gesels oor kredietverslae. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 4, 20266 min

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 4, 20266 min

Die Woolies-skip het gedraai

Woolworths het vandag tussentydse resultate bekendgemaak. Die omset het met 5% gestyg, terwyl die wesensverdienste met 8,4% toegeneem het. Die uitvoerende hoof, Roy Bagattini, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 4, 202612 min

Dooie katte bons

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy insigte oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 4, 20264 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 4 Maart 2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 4, 202642 min

Hoekom moet boere die regering vrystel van entstof-aanspreeklikheid?

John Steenhuisen, minister van landbou, gesels oor die plan om bek-en-klouseer te bekamp, die maatreëls wat ingestel is, en die kwessie van entstof-aanspreeklikheid. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 3, 202610 min

Shoprite se prysinflasie is 0,7% - dramaties laer as StatsSA se 4,5%

Shoprite het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember aangekondig. Die omset was 7% hoër, en die groep het ’n dividend van R3,70 per aandeel verklaar. Die uitvoerende hoof, Pieter Engelbrecht, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 3, 202611 min

Discovery Bank winsgewend; lok 1 500 nuwe kliënte per dag

Adrian Gore, uitvoerende hoof van Discovery, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 3, 20267 min

Kleinhandelaandele begin baie aantreklik lyk

Fraser Muller welvaartbestuurder by PSG Wealth Northcliff, gesels oor kleinhandelaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 3, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 Maart 2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 3, 202649 min

Midde Ooste-konflik sorg dat die bloed op die markte loop

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, deel haar insigte oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste, kommoditeite wat onder geweldige druk verkeer, asook Nedbank se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 3, 20268 min

Banxso placed in final liquidation

Pierre du Toit – Mostert & Bosman Attorneys. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 2, 202611 min