
RSG Geldsake met Moneyweb
754 episodes — Page 13 of 16
Die oorlog in die Midde Ooste op ’n mespunt
Die Kaapse Wynland-lughawe maak gereed om op te styg
Basie is een van die top kubersekuriteitspesialiste in die wêreld
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 6 April 2026

Kenners antwoord luisteraarsvrae
Jannie Louw – welvaartbeplanner, Portfolium & Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium. Volg RSG Geldsake op Twitter

Neem dié belastings in gedagte as jy beleggingsbesluite neem
Piet Nel – belastingkonsultant. Volg RSG Geldsake op Twitter

Gen Z koop aandele dat dit klap
Johann Erasmus – Standard Bank SA. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 April 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Google waarsku kwantumrekenaars kan kriptobeursies “in minute” kraak
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor Google se waarskuwing oor kwantumrekenaars. Volg RSG Geldsake op Twitter

OG bevind wéér dat staatsinstellings se finansiële bestuur en boekhouding pateties is
Alice Muller, portefeuljehoof by die Ouditeur-generaal van SA se kantoor, gesels oor die OG se verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

Die SA inkomstediens slaan die R2 miljard-invorderingskerf
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), gesels oor die Inkomstediens se inkomste-invordering. Volg RSG Geldsake op Twitter

Die privaatsektor beloof om R415 miljard in die SA ekonomie te belê
Sebastien de Place, president van buitelandse handelsadviseurs vir Frankryk in SA en vennoot by Forvis Mazars, deel sy insigte oor verwagtinge vir Suid-Afrika se beleggingskonferensie. Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig
Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, deel sy mening oor die markte en die rand wat verstewig. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 01 April 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kunsmispryse gaan boere nog verder seer maak
Johann Kotzé, uitvoerende hoof van Agri SA, deel sy mening oor kunsmispryse, met die olieprys wat styg. Volg RSG Geldsake op Twitter

Het die regering, Eskom en die chroomsmelters ’n tarief-ooreenkoms bereik?
Japie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Allooie, gesels oor die stand van die tariefooreenkoms tussen Eskom en die chroomsmelters. Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments, gesels oor die rand se beweging en die brandstofprysheffing. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 31 Maart 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Jy kan dié Paasnaweek tot R10 000 vir ’n retoervlug tussen Johannesburg en Kaapstad hoes
Maryke Pienaar, bemarkingsbestuurder by FlySafair, gesels oor vlugkaartjiepryse dié Paasnaweek. Volg RSG Geldsake op Twitter

Remgro beheer nou weer die hele Mediclinic in Suider-Afrika
Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro, gesels oor die oorname van Mediclinic. Volg RSG Geldsake op Twitter

Liqui Fruit mag nie sê daar is nét vrugte in sy vrugtesap nie, maar dit kan sê dis 100% vrugtesap
Gail Schimmel, uitvoerende hoof van die Advertensiebeheerraad (ARB), gesels oor die raad se uitspraak oor Liqui-Fruit se handelsmerk. Volg RSG Geldsake op Twitter

Is SA se toekomsscenario ’n Hadeda, Ooievaar of Wit Arend?
Prof Johann Kirsten, direkteur by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, gesels oor die BER se navorsing oor die Suid-Afrikaanse ekonomie se toekomsscenario’s. Volg RSG Geldsake op Twitter

StatsSA loop deur onder ’n kuberaanval
Bruce Jooste, waarnemende direkteur-generaal vir korporatiewe dienste by Statistieke Suid-Afrika, gesels oor hul kuberaanval. Volg RSG Geldsake op Twitter

Is SA se toekomsscenario ’n Hadeda, Ooievaar of Wit Arend?
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, bespreek die GEPF se vroeë aftredepakkette. Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrikaners gooi vinniger brandstof in as wat die oliemaatskappye kan aflewer
Johann le Roux, uitvoerende hoof van die KAL-groep, gesels oor die brandstofprys, voorraad en verpreidingsprobleme Volg RSG Geldsake op Twitter

Beurtkrag is iets van die verlede. Mense sit egter al hoe meer in die donker
Rikus Maritz, senior projek- en ontwikkelingsdeskundige by Wetility, gesels oor hul onlangse data wat toon dat beurtkrag nooit werklik vir verbruikers opgehou het nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE is op koers vir een van sy swakste maande in jare
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy mening oor die markte en Cisco se transaksie met ’n Suid-Afrikaanse sakeman. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 30 Maart 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae
Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Voldoen die direkte bemarkingsbedryf aan die POPI-wet?
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die direkte bemarkingsbedryf en die POPI-wet. Volg RSG Geldsake op Twitter

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?
Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

Markte: hou jou mondakerm
Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, deel haar mening oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 27 Maart 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Sanral wil geld maak uit vulstasies en padstalle
Joubert Roux – medestigter, Zero Carbon Charge Volg RSG Geldsake op Twitter

Aktiefbestuurde fondse bied beskerming teen wisselvalligheid
Louis Niemand, beleggingsdirekteur by Ninety One, gesels oor Ninety One se aktief bestuurde fondse. Volg RSG Geldsake op Twitter

’n Petrolkop van jongs af
Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Sanral wil geld maak uit vulstasies en padstalle
Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge, verduidelik wat SANRAL se voorgestelde veranderinge behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

Die rentekoers bly onveranderd, maar hoër inflasie kom
Johann Els, hoofekonoom van PSG Finansiële Dienste, deel sy insigte oor die Reserwebank se besluit om rentekoerse onveranderd te hou. Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB, deel haar mening oor die voortslepende onsekerheid op die markte en maatskappye wat 52-week-hoogtepunte bereik het. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 26 Maart 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Die manier waarop jy spaar, beïnvloed jou beleggings opbrengste
Marise Bester, bestuurder in die ManCo-verspreidingspan by Allan Gray, gesels oor hoe beleggers risiko kan bestuur en die waarde van aktief bestuurde beleggingsportefeuljes kan benut. Volg RSG Geldsake op Twitter

Waar kruip Satoshi Nakamoto weg?
Carel de Jager, uitvoerende hoof van Sixpence, gesels oor Satoshi Nakamoto. Volg RSG Geldsake op Twitter

Boere het minder as twee weke se brandstofvoorrade
Johann Kotzé, uitvoerende hoof van Agri SA, gesels oor die druk op boere se brandstofvoorrade. Volg RSG Geldsake op Twitter

Uitgerekte goedkeuringsprosesse vir korporatiewe transaksies skrik beleggers af
Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Kalmeer, dis net ’n krisis.
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, deel sy mening oor die markte, die dotcom-borrel en hoe beleggers op die impak van die Iran-oorlog moet reageer. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25 Maart 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Olieprys maak brandstofdiefstal ‘n kopseer
Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder by Vrystaat Landbou, gesels oor ’n opname wat toon dat die olieprys brandstofdiefstal op plase laat toeneem. Volg RSG Geldsake op Twitter

Navorsing wys elektriese motors kan gou goedkoper wees as petrol of diesel
Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ), gesels oor navorsing wat toon dat elektriese motors binnekort goedkoper as petrol- en dieselvoertuie kan wees. Volg RSG Geldsake op Twitter

Namibië sê nee vir Starlink
Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

Die verkoop van goud aan banke kan 15% duurder word
Charles de Wet, belastingspesialis by ENS Afrika, verduidelik wat die voorstel behels om ’n deel van die BTW-wet te verwyder, wat goudverkope aan die SARB, die SA Munt en banke 15% duurder sal maak. Volg RSG Geldsake op Twitter