
Taaltoffie
151 episodes — Page 2 of 4

Stories kom spontaan vir Chanette Paul
“ʼn Mens leer nog al die tyd. Vyftig boeke ofte not.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hartskos wat jou huis toe laat verlang
“Daar is twee goed wat my altyd met so tikkie heimwee na die huis laat verlang, en dit is pannekoek en skaapboud.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Koppige Ami hou Irma Venter op haar tone
“Sy is soms dwars, en sy het ʼn moeilike streep in haar, maar ʼn goeie hoofkarakter het ʼn bietjie sleg en ʼn bietjie goed in hulle.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Stories uit Afrikaanse gemeenskap moet vertel, gevier word
Elke Afrikaanse gemeenskap moet ʼn oomblik stilstaan en dink waarom hulle Afrikaans is en hoe die taal van hulle gemeenskap lyk. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Feesjaar gee erkenning aan vele fasette van Afrikaans
“Die lekkerste en opwindendste deel is die besef dat ons betrokke by die viering van ʼn mylpaal is wat eers weer oor 100 jaar herdenk word.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Skeppende Portchie se kuns so kleurryk soos SA
Portchie, ʼn wêreldbekende en uiters suksesvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar, het in sy loopbaan reeds byna 19 000 oorspronklike kunswerke geskep. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Plekname ʼn saak van erfenis, komvandaan
Waarom is die bewaring van plekname belangrik? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Dié Afrikaanse plekname deur diere, plante bepaal
Baardskeerdersbos, Struisbaai en Harpuisberg is enkele plekke wat hulle name te danke aan die natuur het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Rykdom van Afrikaanse plekname in dié dorre streek
In die mond van sommige Suid-Afrikaners is die Karoo alles wes en suid van Bloemfontein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Só kry oudste sendingdorp in SA sy naam
Daar is ʼn ryk en diverse geskiedenis rondom die herkoms van Afrikaanse plekname, en ʼn gedeelte hiervan lê in Suid-Afrikaanse sendingdorpe. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Stef Bos se ‘Papa’ is immergroen
“Ek het nooit geweet dat ek drie kinders sou hê wie se moedertaal Afrikaans is nie of dat ek met ʼn Afrikaanse nooi sou trou nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Akademia se Taalsentrum wil Afrikaans as hoëfunksietaal bevorder
“Taalbevoegdheid is een van die bepalers wat akademiese sukses beïnvloed.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Anoeschka von Meck praat oor reise vir ‘Twa die tydloper’
“Hy bied eintlik onwetend ʼn veilige hawe vir hulle, en daarom voel Twalie dat sy in Frankel se skadu kan gaan sit en in hom kom wegkruip.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Riaan Grobler gaande oor nuwe hoofstuk as skrywer
“Enigiemand kan ʼn skrywer word, want elkeen het ʼn storie om te vertel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Gaireyah Fredericks vertel stories in haar hartstaal
“Skryf het te doen met understanding dat jy iets het om te sê.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap
“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf." Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘My geliefde is in ʼn kultus: Wat nou?’
Hoe weet ʼn mens die groep of kerk waaraan jy behoort, is nie dalk ʼn kultus nie? En wat maak jy wanneer ʼn geliefde of vriend by so iets betrokke raak? Die joernalis Jana Marx van Devilsdorp-faam, het in Maroela Media se ateljee antwoorde op ʼn paar van hierdie vrae gegee. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taalkenner Suléne Pilon ewe gesellig in loslit Afrikaans
“Leer jou kinders om Afrikaans te praat, want solank as wat daar kinders is wie se moedertaal Afrikaans is, gaan daar niks met Afrikaans gebeur nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Borrelende René wil toekomsstorie van Afrikaans help skryf
“My ma kry my nog steeds jammer omdat ek nie vir ʼn baas werk nie,” skerts sy, “maar, dit was die beste ding wat ek vir myself kon doen.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Bekende stemme bied troos met gedigte
ʼn Bundel soos “Die lewe is ʼn asem lank” bied troos waar woorde ontbreek. Kom luister saam na ʼn paar bekendes se voorlesings van hierdie gedigte. Die podsending is deur NB-Uitgewers vervaardig en goedgunstiglik aan Maroela Media beskikbaar gestel. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Hoe gemaak met taalboelies?
Sommige mense is so op keurige taal gefokus dat hulle salig onbewus van die tientalle foute is wat in hulle eie taalgebruik opduik. Karien Brits noem hulle “taalskoorsoekers”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Oor donshaelwoorde in Afrikaans
Ons is almal maar skuldig daaraan om woorde te gebruik wat ʼn gerieflike vaagheid meebring. Dink maar aan alles wat almal deesdae wil ‘aanspreek’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Biografie oor Marius Weyers gevul met staaltjies, kleurfoto’s
“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Verjaarsdag of verjaardag?
Praat ʼn mens van ʼn badkamer, of badskamer? Is dit verjaarsdag of verjaardag? Vind iets landwyd of landswyd plaas? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Oud-Aardklop-hoof oorgehaal om van Afrikaans 100 ʼn sukses te maak
“Dit sal vir my wonderlik wees as ons kan terugkyk en sê dat ons die totale Afrikaanse taalgemeenskap betrokke gekry het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Die vassit met los woorde
Die los en vas skryf van woorde in Afrikaans laat taalgebruikers gereeld kopkrap. Dink byvoorbeeld aan woorde met “gunsteling” en “reuse”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Die komvandaan van ʼn paar Afrikaanse woorde
Is woorde soos “konklusie”, “observasie”, en “rekommendeer” noodwendig Anglisisties? Karien Brits werp lig op die komvandaan van die Afrikaanse woordeskat. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Kies een!
“Mees interessantste”, “mees wonderlikste”, “weer herhaal” en “vooruit beplan” is van die algemeenste voorbeelde van woordoortolligheid. Karien Brits gee raad oor hoe om nie in hierdie taalstrikke te trap nie. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Die gewraakte Anglisismes
“Die vraag wat ons moet vra, is of hierdie vorm reeds bestaande woorde en idiomatiese uitdrukkings in Afrikaans verdring.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Ag, vir wat?
“Ek voel soos ou Genis uit Koöperasiestories diep beswaard oor die woorde wat in die slag gebly het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Stefaans Coetzee vind redding in boeke, genesing in God
“Een van die lekkerste dinge is wanneer ek smiddae van die werk af kom en ons seuntjie loer vir my deur die venster.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Dana Snyman neem ongebaande weë op geloofsreis
“Dit was vir my nogal ʼn emosionele ervaring om vir byna ʼn maand deur die land te reis, van kerk na kerk, en met mense oor geloof en die kerk te praat.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sue Pyler-Slabbert se hart lê in die Noord-Kaap
“Noord-Kapenaars is sout van die aarde mense, mense wat net mens is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Welvaart meer as net geld’
Hoewel geld ʼn medium tot rykdom is, gaan welvaart oor baie meer as ʼn groot banksaldo. Luister hier na die volledige onderhoud met PJ en Geo Botha oor hulle jongste boek, ‘Word ryk, bly ryk’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Pionierskultuur ʼn padwyser vir die toekoms in Afrikaans
“Afrikaans gaan nog steeds oor die volgende klomp dekades hier wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Binnelanders’-akteur vertel oor genesing na sy ma se dood
David Viviers praat oor sy debuutroman, ‘Mirage’. Hy gesels ook vlugtig oor sy rol by ‘Binnelanders’ die afgelope jaar. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Daniel Strauss se jongste boek wys pad na finansiële vryheid
Daniel Strauss gebruik Dan se storie in ‘Werk soos 'n miljardêr’ om wenke en raad te gee oor hoe om finansiële en persoonlike vryheid na te streef. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Zirk van den Berg se skop-skiet-en-wonderstorie propvol leeslekkertes
Zirk van den Berg vertel vanuit sy huis in Nieu-Seeland via Zoom waar hy aan sy skop-skiet-en-wonder-storie, ‘Geheim van die gruwelsand’, gekom het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Mevrou Smit gʼn goeie tannie in Aaronspoort
“Om te skryf is altyd vir my lekker, maar om mevrou Smit se storie te skep, was vir my ʼn dubbele lekkerte.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ma se reis van pleegsorg na aanneming
Sandy Schoeman, skrywer van Rooiletterkind, vertel meer oor haar reis van pleegsorg na aanneming, en sy brei uit oor haar belewing van ouerskap. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Heimwee’ pal boaan topverkoperlyste
“Die storie gaan ten diepste oor almal se behoefte om ʼn plek te kry waar hulle tuishoort.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Kleurryke Afrikaans die hart van RSG
“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Herinneringe oor Franz Marx opgediep
“Franz was baie kreatief, want hy het van vroeg af sy brein gevoed deur baie te lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Avonturier neem kinders op Afrika-reis
“Kinders verstaan nie groter konsepte nie, maar as jy dit deur ʼn grap of storie vir hulle kan verduidelik, is dit baie makliker.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz
“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Jaco Jacobs: 21 jaar en 220 boeke later
“Ek wou ʼn krokodiltemmer in die sirkus wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Koos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr
“Man, ek was bang niemand skryf ʼn boek oor Koos Bekker nie,” sê Theunis Strydom, skrywer van die boek Koos Bekker’s Billions (onder die skrywersnaam TJ Strydom) wat pas verskyn het. Christel Cornelissen van Maroela Media het met hom oor dié boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hupstoot vir regslui in Afrikaans
“Afrikaans in die regsberoep, en in die akademie, is allermins dood.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Nog stories uit die lêers van ʼn forensiese sielkundige
Dr. Gérard Labuschagne neem lesers op ʼn reis van misdaadtonele na regsbanke in sy boek ‘The Profiler Diaries – From Crime Scene to Courtroom’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hulde aan ʼn woordmeester
‘So is onse mense’ is die gerekende taalhistorikus JC Steyn se laaste werk wat pas uitgereik is. Alana Bailey en Ilze Niewoudt van AfriForum Uitgewers het met Maroela Media om oor Steyn se laaste boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media