
Show overview
Taaltoffie has been publishing since 2021, and across the 5 years since has built a catalogue of 151 episodes. That works out to roughly 30 hours of audio in total. Releases follow a fortnightly cadence.
Episodes typically run ten to twenty minutes — most land between 5 min and 16 min — with run-times ranging widely across the catalogue. None of the episodes are flagged explicit by the publisher. It is catalogued as a AF-language Arts show.
The show is actively publishing — the most recent episode landed 3 weeks ago, with 8 episodes already out so far this year. The busiest year was 2024, with 38 episodes published. Published by Maroela Media.
From the publisher
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Latest Episodes
View all 151 episodesBiltong, baguettes en ʼn Afrikaanse hart

Omgewingstorie die vonk vir Elize Parker se trilogie
Soms begin ʼn storie op die plek waar ʼn mens dit die minste verwag. In Elize Parker se geval het haar nuwe trilogie met ʼn storie oor pikkewyne begin. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Wat agter Martin Steyn se donker verbeelding skuil
“Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my moedertaal skryf.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Veelsydige François Bloemhof se stories verras steeds
“Jy is klaar bevoorreg wanneer jou boeke gepubliseer word, maar om dit boonop te geniet, voel vir my asof ek met moord wegkom.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier
“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Addo se byna verlore olifante
Hoe lyk dit wanneer ʼn mens kies om nie verder te vernietig nie, maar eerder te help bewaar? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys
“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Helena Hettema bring digkuns na die koffietafel
“Omdat ek lief is vir koffietafelboeke, het dit vir my sin gemaak om iets te skep wat mense visueel intrek, maar hulle ook laat stilstaan by die woorde.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Irma Venter verfyn spanning in ‘Die drie weduwees’
Al ooit gewonder oor Irma Venter se skryfwêreld? Hoe sy leidrade plant sonder om die raaisel te bederf of hoe sy met haar eie karakters oor die weg sou kom? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ruben Namibië en sy dierefamilie kry hul eie storieboek
“Jy moet jou in die skoene van ʼn kind plaas en probeer om soos hulle te dink. Dit het tien jaar as joernalis gevat om my voor te berei vir die skryf van ʼn kinderboek.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Onthoukos uit ma, ouma se kombuis
Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Só help jy jou kind om gereeld groente te eet
“Moenie sekere groente of kossoorte van jou kind af weghou omdat jy dink hulle gaan dit nie eet nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Makietie om Afrikaanse feesjaar af te sluit
“Hoewel dit tot dusver ʼn propvol feesjaar vir Afrikaans was, is dit eintlik lekker dat ons in Oktober vir oulaas nog partytjie kan hou.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man
“Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toe
Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Die uitvaart’ ondersoek hoe ons oor die dood dink
“Dit kan nie maklik wees om elke dag in ʼn morbiede omgewing te werk nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Bettie Kemp stof Ta’ Miem se Afrikaans af
“Jy moet nou onthou, sy het 100 jaar geleef: van 1875 tot 1975. Daar is Afrikaanse woorde in haar werk wat selfs ek nie meer verstaan nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Afrikaans se storie in ‘Sagmoedige Neelsie’ vertel
Kom luister saam na “Sagmoedige Neelsie”, die verhaal van Afrikaans se ontstaan soos CJ Langenhoven dit ervaar het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Geloof die goue draad in Karlien se storie
“Daar is definitief dinge wat ek nie eksplisiet uitgespel het nie, omdat ek baie respek het vir mense en die paaie wat hulle loop.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Demi-Leigh vind identiteit in hemelse kroon
“Dit is so spesiaal om te weet dat hierdie boek ook op my eie dogtertjie se boekrak gaan wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media