
Kortom
604 episodes — Page 6 of 13

Kortom 23 November 2021
Ons fokus vandeesmaand op stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei, en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na Elsa Joubert se 'N LES IN MUSIEK. Joanie Combrink is die voorleser.

Kortom 16 November 2021
Vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is, Herinnering se wei, en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Nic de Jager lees André P. Brink se SKULD EN BOETE voor.

Kortom 9 November 2021
Vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is, Herinnering se wei. Dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na Elisabeth Eybers se 'N PASTORIEDOGTER. Roeline Daneel is die voorleser.

Kortom 2 November 2021
In KORTOM vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel, wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei. Dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Jy kan uitsien na vertellings deur Elisabeth Eybers, André P. Brink, Elsa Joubert en nog meer. Ons skop af met Dolf van Niekerk se verhaal, DIE ANATOMIE VAN 'N EERSTE DOOD. Petrus du Preez lees dit voor.

Kortom 26 Oktober 2021
Luister na twee kort vertellings, wat eintlik koerantrubrieke was, deur Annelie Botes. Dit kom uit die keur, Voetstoots, wat in 2020 uitgegee is. Sy noem dit 'N LYS VAN TROUMANNE en 'N VERPLIGTE VAK. Riélle Heine gaan dit voorlees.

Kortom 19 Oktober 2021
Susanne Beyers lees 'n vertelling voor uit die pen van Audrey Blignault. Sy noem dit DIE ONBLUSBARE.

Kortom 12 Oktober 2021
Dean Balie lees Thomas Deacon se kortverhaal, ‘N RICHTERVELDSE RILLER.

Kortom 5 Oktober 2021
Johann Nel lees 'n kortverhaal voor uit die pen van Hennie Aucamp. Hy noem dit, WANT KYK, DIE BRUIDEGOM IS HIER.

Kortom 28 September 2021
Marion Holm lees Freda Linde se kortverhaal, DIE ONTMOETING.

Kortom 14 September 2021
Waldemar Schultz lees 'n kortverhaal uit die pen van Abraham H. de Vries. Hy noem dit OP PAD SJINA TOE.

Kortom 7 September 2021
Antoinette Kellermann lees twee kortverhale uit die pen van Elsa Joubert. Sy noem dit SIFDRUK VAN BOME en MOOI BELLA VAN BOSRAND.

Kortom 31 Augustus 2021
Tinarie van Wyk Loots lees JM Gilfillan se kortverhaal, PIETÁ.

Kortom 24 Augustus 2021
Pieter van Zyl lees 'n essay uit die pen van Marthinus Versfeld met die titel, HIER EN DAAR.

Kortom 17 Augustus 2021
Chris van Niekerk lees MOEDER KOEI deur Jan Rabie en JOHANNA MARIA MAGDALENA DE WET LOUW uit die pen van Tessa Louw.

Kortom 10 Augustus 2021
Susanne Beyers lees Audrey Blignault se kortverhaal, NOGTANS SAL EK JUNBEL.

Kortom 3 Augustus 2021
Charl van Heyningen lees twee kortverhale deur André P. Brink. Dis getiteld NAGMAAL OP DORINGBOOM en OOM KAATJIE EN DIE KAT.

Kortom 27 Julie 2021
Nic de Jager lees Audrey Blignault se kortverhaal, DIE AG-DAE-GENEESBOSSIE.

Kortom 20 Julie 2021
Frieda van den Heever lees twee kortverhale deur Petra Müller, SODAGSKOS en DIE BEKENDE.

Kortom 29 Junie 2021
Roeline Daneel lees Audrey Blignault se kortverhaal, 'N RYSTOEL MET ROOI ROSE.

Kortom 22 Junie 2021
June van Merch lees E. Kotze se kortverhaal, BLOEDIGE DAG.

Kortom 15 Junie 2021
Juanita Swanepoel lees Petra Müller se kortverhaal, BELHAMBRA.

Kortom 8 Junie 2021
Johann Nel lees P.H. Roodt se kortverhaal, DIE LEGENDE VAN JOHANNA APPELGRYN.

Kortom 1 Junie 2021
Chris van Niekerk lees Pirow Bekker se kortverhaal, 'N OOI LAM WEG.

Kortom 25 Mei 2021
Joanie Combrink lees Welma Odendaal se kortverhaal, SLAGOFFER.

Kortom 18 Mei 2021
Frieda van den Heever lees Dot Serfontein se kortverhaal, TANT MARTJIE.

Kortom 11 Mei 2021
Eben Genis lees Alexander Strachan se kortverhaal, HERINNERING.

Kortom 4 Mei 2021
Cintaine Schutte lees Petra Müller se kortverhaal, HARKVEGIES.

Kortom 27 April 2021
Kay Smith lees twee kortverhale: SES deur Riana Scheepers en KRUIE deur Ronelda Kamfer.

Kortom 20 April 2021
Marion Holm lees Jeanne Goosen se kortverhaal, HERMIONE.

Kortom 13 April 2021
Charl van Heyningen lees Emile Joubert se kortverhaal, TWEE SARSIES LOOD.

Kortom 6 April 2021
Jana Kruger lees Riana Scheepers se kortverhaal, 'N HUIS MET DRIE EN 'N HALWE STORIES.

Kortom 30 Maart 2021
Elanza Swart lees 'n kortverhaal uit die pen van Audrey Blignault. Dis getiteld, DIE VREDESDUIF.

Kortom 23 Maart 2021
Amor Tredoux lees 'n kortverhaal uit die pen van Annelize Pepler-Le Roux met dit titel, OM DIE VARK IN 'N ANDER SE VERHAAL TE WEES.

Kortom 16 Maart 2021
Wessel Pretorius lees André P. Brink se kortverhaal, DIE BLYE TYDING.

Kortom 9 Maart 2021
Antoinette Pienaar lees Audrey Blignault se kortverhaal, HET SPOKE NEKKE?

Kortom 2 Maart 2021
Wessel Pretorius lees André P. Brink se kortverhaal, THE GIFT OF THE MAGI.

Kortom 23 Februarie 2021
De Klerk Oelofse lees Emile Joubert se kortverhaal, SKILFERKORS.

Korrtom 16 Februarie 2021
Joanie Combrink lees Emile Joubert se kortverhaal, SOUT.

Kortom 9 Februarie 2021
Dean Balie lees Thomas Deacon se kortverhaal, AS DIE VYGIEBOS BLOM.

Kortom 26 Januarie 2021
Johann Nel lees Petra Müller se kortverhaal, ENGEL BY DIE VLEILAND.

Kortom 19 Januarie 2021
Juanita Swanepoel lees Petra Müller se kortverhaal, GRACE IS DOOD.

Kortom 12 Januarie 2021
Frieda van den Heever lees Christine Barkhuizen-le Roux se kortverhaal, OM TE BÊRE.

Kortom 5 Januarie 2020
Luister na 'n paar uittreksels uit Elsa Joubert se SPERTYD, voorgelees deur Susanne Beyers.

Kortom 29 Desember 2020
Elanza Swart lees Rene Deetlefs se kortverhaal, 'N TOWERTYD.

Kortom 22 Desember 2020
Nic de Jager lees Danie Botha se kortverhaal, DIE WOU-WOU KERSFEES.

Kortom 15 Desember 2020
Joanie Combrink lees Audrey Blignault se kortverhaal, DIE KRISMISBOKKIE.

Kortom 8 Desember 2020
Simoné Benjamin lees Maruanda Wynne se kortverhaal, SEE TOE VIR KRISMIS.

Kortom 1 Desember 2020
Roeline Daneel lees Petra Müller se kortverhaal, DESEMBERS.

Kortom 24 November 2020
Antoinette Kellermann lees J.M. Gilfillan se kortvehaal, MY LIEFSTE POPPIE.

Kortom 17 November 2020
Waldemar Schultz lees twee kortverhale deur Jan Spies - AHIEP VIRRIE LORD en DITO IS MET DO GETROUD.