
Kortom
604 episodes — Page 4 of 13

Kortom 21 November 2023
Amore Bekker lees stories wat deur RSG-luisteraars geskryf is. Dit kom uit die bundel, EK HET 'N ENGEL GESIEN.

Kortom 14 November 2023
Pietie Beyers lees Regardt Visser se kortverhaal, Q20.

Kortom 7 November 2023
Philru van Achterberg lees Hennie Aucamp se kortverhaal, ‘N BAKSEL IN DIE MÔRE.

Kortom 31 Oktober 2023
Denver Vraagom lees Roela Hattingh se kortverhaal, RIEME.

Kortom 24 Oktober 2023
Heidi Mollentze lees Chris Karsten se kortverhaal, GIF IN DIE MARICO.

Kortom 17 Oktober 2023
Pietie Beyers lees Roela Hattingh se kortverhaal, BOOMPLANTDAG.

Kortom 26 September 2023
Ilse Klink lees Riana Scheepers se kortverhaal, DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARE.

Kortom 19 September 2023
Donovan Petersen lees twee kortverhale uit die pen van Frederik de Jager - 'N OOMBLIK VAN STILTE VOOR DIE SKARE en 'N FOTO VAN WAT NIE MEER IS NIE.

Kortom 12 September 2023
Veronique van Heyningen lees Riana Scheepers se kortverhaal, TANT MARJA KOOK STROOP.

Kortom 5 September 2023
Ilse Klink lees Chantél Venter se kortverhaal, DIKKER AS WATER.

Kortom 29 Augustus 2023
Dean Balie lees 'n monoloog wat hy geskryf het as deel van Litnet se Stemme-reeks. Die titel is MY OUMA - DIE BAKKER, DIE BOKSER.

Kortom 22 Augustus 2023
Shemane Harris lees Wilma Paulse se kortverhaal, BLOED IS DIKKER AS TYD.

Kortom 15 Augustus 2023
Dean Balie lees Nataniël se kortverhaal, WINKEL TOE.

Kortom 8 Augustus 2023
Johny Klein lees Hannes Stander se kortverhaal, OOM KAPEL SE LAASTE REIS.

Kortom 1 Augustus 2023
Marcelino Oosthuizen lees Pirow Bekker se kortverhaal, BOODSKAP VAN DIE DUIF.

Kortom 25 Julie 2023
Francois van Rensburg lees Leon van Nierop se kortverhaal, MY NAAM IS BART.

Kortom 18 Julie 2023
Wessel Pretorius lees Wilken Calitz se kortverhaal, FRATRES.

Kortom 11 Julie 2023
Johny Klein lees Salvia E. Ockhuis se kortverhaal, VAN OUMA NIGGIE EN VAN ENGELE.

Kortom 4 Julie 2023
Susanne Beyers lees Wendy Maartens se kortverhaal, DIEDERIK VIND GOUD.

Kortom 27 Junie 2023
Elzabé Zietsman lees Nini Bennett se kortverhaal, EK IS TOG MAMMA SE LIEFSTE OU DINGETJIE.

Kortom 20 Junie 2023
Dean Balie lees Jaco Jacobs se kortverhaal, DIE MOLLETJIE.

Kortom 13 Junie 2023
Francois van Rensburg lees Philip Brand se kortverhaal, GEWAPENDE KERKGANGERS.

Kortom 6 Junie 2023
Miché van Wyk lees Lourens Fourie se kortverhaal, OOM BERTIE SE BARBER.

Kortom 30 Mei 2023
Sue Pyler-Slabbert lees Corlia Fourie se kortverhaal, WANGE.

Kortom 23 Mei 2023
Andre Samuels lees se kortverhaal, NAG BY DIE DRIF.

Kortom 16 Mei 2023
Johny Klein lees Liza Daniëls se kortverhaal, OOM JAN KARRETJIES EN DIE DUIWEL.

Kortom 9 Mei 2023
Karli Heine lees twee kortverhale van Koos Kombuis, DIE KIND IS NIE DOOD NIE en SNAGS HOOR EK DIE KRETE.

Kortom 2 Mei 2023
Sulette Thompson lees J van Melle se kortverhaal, DIE TUISKOMS.

Kortom 25 April 2023
Dean Balie lees twee van Jan Spies se kortverhale, WAAKSAAM OP DIE VLUG en ENGEL MET ’N FORD.

Kortom 18 April 2023
Anton Schmidt lees J. Van Melle se kortverhaal, OOM DIEDERIK LEER OM TE HUIL.

Kortom 11 April 2023
Dean Balie lees Jan Spies se kortverhaal, 'N POORT DEUR DIE KOUE.

Kortom 7 April 2023
Johny Klein lees twee Paasfeesstories. Die eerste storie, ‘N PRAGTIGE PAASFEESSTORIE, het hy op Algoagemeenskapkerk se webblad gekry. Die tweede storie met die titel, PASE, is geskryf deur Hans du Plessis.

Kortom 4 April 2023
Renske Jacobs lees Elza Smal se storie, DIE WIT OLIFANT NUUS UIT DIE WILDEBOS. Elza speel hierin met Afrikaanse idiome.

Kortom 28 Maart 2023
Riaan Visman lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, WISKUNDE.

Kortom 21 Maart 2023
Johny Klein lees Jan Rabie se kortverhaal, EK HET JOU GEMAAK.

Kortom 14 Maart 2023
Anrich Herbst lees Jan Rabie se kortverhaal, DAAR’S WATER.

Kortom 7 Maart 2023
Johny Klein neem ons terug na die dae toe ons nog kinders was. Hy lees MOESMAN DIE MUISMAN, geskryf deur Pieter W. Grobbelaar.

Kortom 28 Februarie 2023
Elanza Swart lees Trish Goosen se kortverhaal, DIE RYLOOPMOORDENAAR.

Kortom 21 Februarie 2023
Johny Klein lees André Dippenaar se kortverhaal, NUWEJAAR OP STRANDFONTEIN.

Kortom 14 Februarie 2023
Frieda van den Heever lees Rachelle Greef se kortverhaal. ASEM.

Kortom 7 Februarie 2023
Johny Klein lees twee monoloë van Hennie Aucamp, GROEN en HIERDIE HANDE.

Kortom 31 Januarie 2023
Dean Balie lees Jan Rabie se kortverhaal, DOODGELD.

Kortom 24 Januarie 2023
Johny Klein lees twee rubrieke uit die pen van Nataniël.

Kortom 17 Januarie 2023
Simoné Benjamin lees Helena Gunther se kortverhaal, RIGTING SUID.

Kortom 10 Januarie 2023
Johny Klein lees twee rubrieke uit die pen van Nataniël.

Kortom 3 Januarie 2023
Albert Maritz lees Dana Snyman se kortverhaal, DIE DOWWE SPOOR VAN DIRK LIGTER.

Kortom 27 Desember 2022
Estelle de Beer lees Japie Coetzee se kortverhaal, MATIE.

Kortom 20 Desember 2022
Cintaine Schutte lees Rachelle Greeff se kortverhaal, SÊ VIR HOM DIS NOOIT TE LAAT NIE.

Kortom 13 Desember 2022
Berta le Roux-Wahl lees sketse uit haar ouma, Cora Esterhuizen, se boek, ERVARINGE IN DIE SENDINGVELD VAN SUIDER-AFRIKA.

Kortom 6 Desember 2022
De Klerk Oelofse lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, TANGO.