
Kortom
604 episodes — Page 5 of 13

Kortom 29 November 2022
Botha Enslin lees Elma Potgieter se kortverhaal, DIE KIS, en Nataniël se storie, NUWE LEWE.

Kortom 22 November 2022
Marion Holm lees Heinrich van der Mescht se kortverhaal, KOM TERUG, ISASKAR, KOM TERUG!

Kortom 15 November 2022
Reginald Hufkie lees gedeeltes uit sy boek,VERHALE VAN ‘N WEESKIND.

Kortom 8 November 2022
Pieter van Zyl lees Heinrich van der Mesch se kortverhaal, DIE PRINS.

Kortom 1 November 2022
Luan Jacobs lees Deon Meyer se kortverhaal, DIE WILDBEWAARDER.

Kortom 25 Oktober 2022
Chloé van Rooyen lees E.K.M. Dido se kortverhaal, BABY.

Kortom 18 Oktober 2022
Deel 2: Rika Sennett lees Elsa Joubert se DOGTERS VAN AFRIKA.

Kortom 11 Oktober 2022
Dean Balie lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, AMPER NORMAAL.

Kortom 4 Oktober 2022
Deel 1: Rika Sennett lees Elsa Joubert se DOGTERS VAN AFRIKA.

Kortom 27 September 2022
Simone Benjamin lees Abraham H. De Vries se kortverhaal, ODE AAN ‘N OU MAN WIE SE STRATE OOR HOM TREUR.

Kortom 20 September 2022
Anton Dekker lees Jan J.F. Viljoen se kort kortverhaal, HOE EK MYSELF RYK GESPAAR HET. Johny Klein lees HERMAANS ASKIES SE OPERASIE en GEKONFOESTE GESLAGSREGISTERS deur Ferdinand Deist.

Kortom 13 September 2022
Jana Kruger lees Abraham H. De Vries se kortverhaal, STORM.

Kortom 6 September 2022
Rina Nienaber lees Hennie Aucamp se kortverhaal, AU CLAIRE DE LA LUNE.

Kortom 30 Augustus 2022
André Samuels lees jan Spies se kortverhaal, DIE ANTIE MET DIE PIENK ROK.

Kortom 23 Augustus 2022
Elma Potgieter lees twee van haar eie kortverhale, ‘N GELIEFDE VROU en AGTER SLOT EN GRENDEL.

Kortom 16 Augustus 2022
In vanaand se KORTOM kan jy uitsien na n kortverhaal deur Maretha Maartens.Ira Blanckenberg lees Maretha Maartens se kortverhaal, NONNETJIE VAN AARDT SE LAASTE DAG OP AARDE.

Kortom 9 Augustus 2020
Izel Bezuidenhout lees Marieta van der Vyfer se kortverhaal, SY PRAAT NIE.

Kortom 2 Augustus 2022
Dean Balie lees Anton Döckel se kortverhaal, WIND. Dit het die derde plek behaal in PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie.

Kortom 26 Julie 2022
Anton Dekker lees twee van Jan J. F. Viljoen se kortverhale, KRIP-DEERNIS en HOW LUCKY CAN YOU GET? Die stories kom uit die bundel, WAAR, WOLHAAR EN AMPER WAAR, wat deur die skrywer saamgestel is.

Kortom 19 Julie 2022
Daneel van der Walt lees Hendie Grobbelaar se kortverhaal, DIE ROOI TEKKIES.

Kortom 12 Julie 2022
Rina Nienaber lees André P. Brink se se kortverhaal, ‘N SEWENTIGER IN DIE STAD.

Kortom 5 Julie 2022
Kay Smith lees Emile Joubert kortverhaal, SOUT.

Kortom 28 Junie 2022
Nie alle spookstories hoef bangmaakstories te wees nie... Rika Sennett lees Jan van Tonder se kortverhaal, DIE TOLLENAAR.

Kortom 21 Junie 2022
Wilhelm van der Walt lees Elsa Joubert se kortverhaal, DIE OFFER.

Kortom 14 Junie 2022
Rina Nienaber lees Abraham H. de Vries se kortverhaal, BROOD.

Kortom 7 Junie 2022
Dean Balie lees A. A. J. van Niekerk se kortverhaal, DITTO.

Kortom 31 Mei 2022
Karli Heine lees Dana Snyman se kortverhaal, KLARA MAJOLA.

Kortom 24 Mei 2022
Johny klein lees C.J Langenhoven se spookstorie, MY SPOOK-ONTMOETING.

Kortom 10 Mei 2022
Dean Balie lees twee kortverhale deur André P. Brink - NATTIGHEID IN DIE DROOGTE en WEL TE RUSTE.

Kortom 19 April 2022
Johann Nel lees PG du Plessis se kortverhale, HOOR JY? en BLOMKINDERS.

Kortom 12 April 2022
Frieda van den Heever lees Marie Toerien se kortverhaal, BITTER DAISIES.

Kortom 5 April 2022
Anrich Herbst lees T.T. Cloete se kortverhaal VIER HOEKHUISE voor.

Kortom 29 Maart 2022
Dean Balie lees Petra Müller se die kortverhaal, DIE BLINDE MAN SE HUIS HET NIE GORDYNE NIE.

Kortom 22 Maart 2022
Antoinette Kellermann lees Dot Serfontein se kortverhaal, POEDING.

Kortom 15 Maart 2022
Eben Genis lees 'n paar van Nataniël se rubrieke uit sy jongste bundel, 107 KAALKOPPE.

Kortom 8 Maart 2022
Juanita Swanepoel lees Petra Müller se kortverhaal, BY DIE GHOENIEBOS.

Kortom 1 Maart 2022
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, DIE INVUL VAN PA SE EERSTE BELASTINGVORM, Uit sy bundel, Vonke uit die koeroeklip - 'n Eie verhaal uit Namakwaland.

Kortom 22 Februarie 2022
Joanie Combrink lees Audrey Blignault se kortverhaal, STERTJIE SONDER STRIK.

Kortom 15 Februarie 2022
Pieter van Zyl lees Jan Rabie se kortverhale, DIE DAG VAN DIE ROOS en LIED OOR NIEMANDSLAND.

Kortom 8 Februarie 2022
Elanza Swart lees Emma Bekker se kortverhaal, BLOEDVERWANT.

Kortom 1 Februarie 2022
André Samuels lees Petra Müller se kortverhaal, DIE STERK OU MAN.

Kortom 25 Januarie 2022
Martelize Kolver lees Emma Bekker se kortverhaal, VOËLVRY.

Kortom 18 Januarie 2022
Chris van Niekerk lees Petra Müller se kortverhaal, DIE DWERG VAN DIE INFANTA.

Kortom 11 Januarie 2022
Frieda van den Heever lees Maretha van der Westhuysen se kortverhaal, OM TE LEEF.

Kortom 4 Januarie 2022
Ira Blanckenberg lees Dana Snyman se kortverhaal, NAT NAKASA, 1992.

Kortom 28 Desember 2021
Johann Nel lees 'n essay voor uit die pen van Marthinus Versfeld. Hy noem dit OPRUIM.

Kortom 21 Desember 2021
Luister na twee kortverhale wat te make het met Kersfees. Susanne Beyers lees dit voor. Die een verhaal is deur Maretha van der Westhuysen, en is getiteld HIERDIE OUKERSAAND. Die tweede is 'N TOVERWATER-KERSFEES deur Rona Rupert.

Kortom 14 Desember 2021
Cintaine Schutte lees Emma Bekker se kortverhaal, WE FREAKKINGS, voor uit haar bundel, VEL. Soos haar digkuns, getuig Bekker se kortverhale van fyn waarneming, humor, musikaliteit en verbeelding.

Kortom 7 Desember 2021
Wessel Pretorius lees 'n uittreksel voor uit 'n nuwe boek, HELP! MY DORP HOU 'N KUNSTEFEES! - 'N CRAZY KOMEDIE, deur Koos Kombuis.

Kortom 30 November 2021
Ons het vandeesmaand geluister na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na N.P. van Wyk Louw se KINDERFANTASIE. Waldemar Schultz is die voorleser.