The Good Morning Breakfast show
157 episodes — Page 4 of 4

Deon Groot met sy nuwe enkelsnit ''Plek in My Hart''
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.

Pierre-Rymond Uys van die Toyota Cheetahs kuier by die breakfast span
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.

Tamlyn Wessels se nuwe enkelsnit Mooier As Mens,Die breakfast span wonder wie is mooier as mens vir Tamlyn.
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.

Clarens sanger gekroon as OFM Trok Talent-wenner!
Die oomblik waarvoor OFM-luisteraars sedert Maart gewag het, het vanoggend aangebreek met die aankondiging van die wenner van die OFM Trok Talent-kompetisie. Die kompetisie, wat in samewerking met Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa) aangebied is, het dramaties geëindig toe ’n niksvermoedende Rudo Schwim van Clarens in die Oos-Vrystaat tydens ’n regstreekse vertoning, wat hy geglo het die laaste deel van die kompetisie was, meegedeel is dat dit sy eerste optrede as wenner van die sangkompetisie was. Hier is sy eerste onderhoud op Good Morning Breakfast as wenner.

Clinical Psychologist Dr Angie Vorster explains the effects pets have on our health and wellbeing
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.

The Good Morning Breakfast tests the "Puppy" Theory on the Toyota Cheetahs
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.