PLAY PODCASTS
Alles Uniek Potgooi

Alles Uniek Potgooi

44 episodes

Joernaal van 'n Oorwinnaar - Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit

Uit die tema van identiteit, kom fokus Anita op die Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit

Jul 5, 202519 min

Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann

Rachel-Mari Ackermann deel met ons haar getuienis uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie.Wat 'n getuienis vol inspirasie en hoop!Ons vat hande saam vir hierdie program met Audience of One Media en Koue Koffie Boeke.Luister saam en word opnuut herhinner dat Jou storie ook net 'n komma het en God nog nie klaar is met Jou storie nie.

Jun 1, 202555 min

Gevorm deur die Pottebakker - 'n Middernag Boodskap

Christelle van Kinna's Clay gesels met ons oor die die belangrikste gebeurtenis waarvoor ons gereed moet wees.

May 10, 202532 min

Joernaal van 'n oorwinnaar

Ons gesels in hierdie aflewering met Anita en Didi oor Identiteit.

Apr 7, 202535 min

Alles Uniek Boekklub

Audience of One en Koue Koffie Boeke gesels meer oor beskikbare boeke.'n Getuienis word ook gedeel deur skrywer en illustreerder, Rachel-Mari, uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nieLuister saam en word geïnspireer om 'n boek aan te skaf en te begin lees.Hier is stories van hoop wat sterk aanbeveel word.

Mar 23, 202537 min

Alles Uniek Boekklub

Ons gesels met uitgewers, skrywers en boek verkopers.Ons gesels met Elaine van Audience of One en leer meer oor waar Sy begin het in haar reis as uitgewer en skrywer. Haar getuienis gee soveel hoop.Carla en Carmen van Koue Koffie Boeke vertel ons ook meer van hulle boekwinkel, waar hul fokus op kinderboeke en ons ook meer vertel waarom lees so belangrik is en die impak wat dit het op kinders.

Feb 26, 202543 min

Gevorm deur die Pottebakker

Wat beteken dit wanneer die Here sê Hy is die Pottebakker en ons is die klei?Christelle breek die detail van hierdie spesiale kunstegnieke oop, leer ons waarom dit Al jare vir ons geleer word en in die Woord so pertinent genoem word.Luister saam waar ons die detail leer van Pottebakkery en begin sien wat God se Hart vir ons is. Soveel meer as wat ons besef.....

Feb 17, 202526 min

Joernaal van 'n oorwinnaar

Joernaal van oorwinnaar bevat inhoud van mense Soos ek en jy, met goeie en slegte seisoene. Hoe hul daardeur gewerk het of steeds werk. Hul vertel van hul pad van oorwinning saam met die Here.Hierdie Joernaal program is 'n plek waar ons onsself kan vereenselwig en ook onthou dat ons nie Alleen die pad stap nie.

Feb 17, 202524 min

Vuurdraers

Wat is Jou doel op aarde?Stap saam in die lering oor hoe om 'n draer van Vuur en draer van krag te wees.

Nov 21, 202418 min

Profetiese Soene

Profetiese Soene deur Jessica van der Walt.Die Woord van God is Soos Soene. Jessica gee Woord en verduidelik wat dit beteken as Sy praat van die Soene van God.Ons lees 2 profetiese woorde uit Jessica se boek, Kisses from Heaven. Jessica vat in hierdie aflewering als rondom Profetiese Soene bymekaar.

Nov 8, 202428 min

Soen die Seun

Ons Gaan aan met Episode 3 rondom die Soene van God.Hierdie week gesels Jessica vd Walt van Spirit Life School oor die tema: Soen die Seun

Oct 30, 20249 min

Die Genade Soene van God

Jessica vd Walt van Spirit Life School gesels rondom die tema: Soene van God.Hierdie aflewering Gaan meer oor die Genade Soene van GodKosbaar wanneer jy hoor, " kom huis toe, Ek wag vir jou..."

Oct 23, 20249 min

Verlore - deur Channie Wessels

Channie deel 'n brief uit 'n plek waar die Here haar weer kom wys het wat verlorenheid beteken.

Oct 17, 20248 min

Die Soene van God

Jessica vd Walt van Spirit Life School kom leer ons meer oor die term" Die Soene van God"

Oct 16, 20248 min

Trots

Anita Overcomer gesels oor Trots

Sep 18, 202413 min

Mental Memorials

Anita Overcomers gesels oor Mental Memorials waarna ons altyd na toe terug hardloop. Dis tyd om los te kom en aan te beweeg

Sep 11, 202417 min

Aangaande Jou

Wees 'n pynappel. Wees dit Wie God Jou geroep het om te wees en weet jy is uiters kosbaar vir God.'n Skrywe deur Channie Wessels.

Aug 30, 20245 min

Potgooi Getuienis

Ongelooflike getuinenisse van mense wat weet niks is vir God ontmoontlik nie, God is altyd teenwoordig, daar is hoop vir elkeen en God is reg om met Jou te ontmoet.Ons hoor in hierdie Potgooi oor vere herhinnerings, ligtoring openbarings, treinrit bewarings en wildtuin verrassings.In elke persoon se lewe, het God met ons spesiale, unieke ontmoetings.Mag hierdie Jou seën en herhinner Wie God is.

Aug 30, 202425 min

Symphony of Worship deur Wenna Terblanche

Worship musiek Deur Wenna Terblanche Passie vir Jesus Bybelskool

Jul 25, 20244 min

Ep 3Saambid

Ons leer die belangrikheid van gebed en pas dit ook prakties toe deur saam te bid en voorbidding vir jou te doen.Kunswerk deur Neil Breebaart van Art Refined. Volg Art Refined op oa. Facebook, TikTok, YouTube en Instagram

Jul 17, 202435 min

Ep 2Saambid

Ons bid saam. Ons leer weer hierdie week meer oor Gebed en Dan bid ons saam.Wat word deur gebed bereikWat produseer gebedGebed en die Heilige GeesOns leer om dit te verstaan en dit te begin DOEN met vrymoedigheid.

Jul 13, 202439 min

Ep 4Bly by My

Aangaande jou deur Channie WesselsHierdie episode deel Channie 'n Persoonlike getuienis.

Jul 13, 20246 min

Ep 3Aangaande jou

Some say love, I know loveWat is Jou waarde? Kyk jy met Jou eie oë, of God se oë. Moenie uitmis in die lewe nie. Weet Wie jy in Christus is en leef volheid, in oorwinning!

Jun 27, 20249 min

Ep 2Aangaande jou

Hoe loop jy in Jou skoene, vrou en dogter van God?Channie Wessels skryf weer 'n "heart warming" skrywe aan elke vrou.

Jun 20, 20246 min

S1 Ep 1Aangaande jou

Aangaande jou - Wat is God se Hart aangaande jou.Voorlesing uit die hart en pen van Channie Wessels

Jun 13, 20249 min

S3 Ep 3Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 3

Anita gesels Verder oor ons Identiteit in Christus JesusWie bepaal Jou waarde?

Jun 12, 202415 min

S3 Ep 2Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 2

In die tweede aflewering in die nuutste reeks oor Identiteit, gesels Anita, Christelike Berader, verder oor ons identiteit in Christus Jesus

Jun 5, 202410 min

S3 Ep 1Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 1

In hierdie reeks gesels Anita, Christelike Berader en skrywer oor IdentiteitVan Slagoffer na Oorwinnaar

May 29, 202415 min

S1 Ep 3Kieme

Tasha gesels oor kieme, oor bid en om te luister

May 27, 20247 min

S1 Ep 2Fone

Tasha gesels met maatjies oor fone, vertel 'n storie, gesels oor die Les wat ons leer en bid saam met die maatjies.

May 20, 202410 min

S2 Ep 14Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 11- Vergifnis

VergifnisSo 'n belangrike aksie wat ons moet Neem. Teenoor Ander sowel as onsself.Jy kan van 'n slagoffer groei na 'n overcomer In Christus JesusOns kuier saam in die laaste aflewering in hierdie reeks oor Gebrokenheid.

May 15, 202419 min

S2 Ep 13 Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 10- Liefdestale

Wat is my liefdestaal en hoe gebruik ek dit?Wat het die Liefdestale te doen met my Gebrokenheid? Wat laat my Geliefd of verwerp voel?Luister saam en leer hoe om te groei van slagoffer na Oorwinnaar.

May 8, 202419 min

S2 Ep 12Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 9- Die rol van broers en susters

Die rol van broers en sustersIn hierdie episode gesels Anita van Zyl, Christelike Berader, verder oor waar Gebrokenheid vandaan kom.Jy kán genees en vry raak!Van Slagoffer tot Oorwinnaar!

May 1, 202420 min

S2 Ep 11Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Psalm 139

Psalm 139God weet alles, kan enige iets herstel, Hy is bo alle omstandighede.God omsluit ons van alle kante.

Apr 24, 20247 min

S2 Ep 10Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 8- Die rol van 'n moeder

Van Slagoffer tot OorwinnaarJy kan genees van wonde uit Jou ouerhuis, hoe Klein ookal. Anita van Zyl, Christelike Berader gesels Verder in die reeks oor Gebrokenheid oor die rol van 'n moeder en haar inpak in Jou lewe (ook joune in Jou kind se lewe)

Apr 17, 202418 min

S2 Ep 9Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7b- Aardse gesin

In hierdie aflewering gesels Anita oor die rol van 'n Vader in die reeks oor Gebrokenheid.

Apr 9, 202415 min

S2 Ep 8Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7 - Hemelse gesin

Gebrokenheid - Episode 7. - Hemelse GesinHoe lyk die vrug (bv. Aggressie, woede,hartseer ens.) in Jou lewe?Wat is die wortel hiervan? Wat was Jou behoefte gewees? Waar het die Gebrokenheid (hetsy dit hoe Klein) vandaan gekom?Wat is die rolle van 'n pa, ma en broers/susters?Luister saam na die eerste deel oor Gesinne.

Apr 3, 202414 min

S2 Ep 7Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 6. - Implikasies van Golgotha

Die Implikasies van GolgothaDie oorwinning is vir jou behaal

Mar 26, 202418 min

S2 Ep 6Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 5B. - Job

Van slagoffer na Oorwinnaar Luister saam na Anita van Zyl, Christelike Berader waar Sy ons meer leer oor Gebrokenheid in die tweede gedeelte uit Job

Mar 19, 202414 min

S2 Ep 5Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 5A. - Job

Ons kyk na die lewe van Job en wat ons oor ons eie lewe hieruit leerIn hierdie aflewering oor Gebrokenheid leer ons verder hoe om te beweeg van slagoffer na Oorwinnaar.

Mar 13, 202417 min

S2 Ep 4Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 4. Adam Identiteit

In Aflewering 4 kuier ons saam met Anita Van Zyl, Christelike Berader oor ons identiteit in Christus Jesus. Hierdie reeks oor Gebrokenheid help ons om God se Hart vir ons beter te verstaan, vry te kom en te beweeg van slagoffer tot Oorwinnaar.

Mar 5, 202416 min

S2 Ep 3Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 3. Lucifer en Engele

Dit is belangrik om te weet wat God oor Jou dink. Hy het Jou nooit verwerp nie.Luister saam na die derde aflewering in die reeks oor Gebrokenheid saam met Anita van Zyl, Christelike Berader en groei van slagoffer tot Oorwinnaar.

Feb 28, 202413 min

S2 Ep 2Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 2. Jou Skeppingsdoel

Jy vra dalk wat is Jou Skeppingsdoel,Luister saam na die 2de aflewering van Die reeks oor Gebrokenheid waar Anita, Christelike Berader ons meer vertel en ons help om te groei van slagoffer tot Oorwinnaar.

Feb 20, 202417 min

S2 Ep 1Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 1: Bekendstelling

Luister saam na Anita, Christelike Berader, waar Sy ons op 'n reis Neem van herstel in die reeks oor Gebrokenheid. Van Slagoffer tot Oorwinnaar!

Feb 13, 202416 min