
Audio is streamed directly from the publisher (content.rss.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Joernaal van oorwinnaar bevat inhoud van mense Soos ek en jy, met goeie en slegte seisoene. Hoe hul daardeur gewerk het of steeds werk. Hul vertel van hul pad van oorwinning saam met die Here.
Hierdie Joernaal program is 'n plek waar ons onsself kan vereenselwig en ook onthou dat ons nie Alleen die pad stap nie.