PLAY PODCASTS
Wat sê jy? | Angs en stres | Lorrein Katzke & Kliniese Sielkundige Daniel Luttig

Wat sê jy? | Angs en stres | Lorrein Katzke & Kliniese Sielkundige Daniel Luttig

Wat sê jy? · Lorrein Katzke

February 24, 202343m 52s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Lorrein Katzke gesels met Kliniese Sielkundige, Daniel Luttig

Almal weet hoe stres en angs voel – jy het ‘n knop op jou maag voor ‘n afspraak, die spanning wanneer iemand kwaad is of die manier wat jou hart vinnig klop wanneer jy stres of angs ervaar. Stikland Hospitaal sielkundige, Daniel Luttig, gesels oor stres en angs en hoe jy dit kan bestuur.