PLAY PODCASTS
Wat sê jy?

Wat sê jy?

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Radio Tygerberg 104FM

57 episodesAF

Show overview

Wat sê jy? has been publishing since 2019, and across the 5 years since has built a catalogue of 57 episodes. That works out to roughly 45 hours of audio in total. Releases follow a monthly cadence.

Episodes typically run thirty-five to sixty minutes — most land between 45 min and 51 min — and the run-time is fairly consistent across the catalogue. None of the episodes are flagged explicit by the publisher. It is catalogued as a AF-language Religion & Spirituality show.

The catalogue appears to be on hiatus or wound down — the most recent episode landed 2.1 years ago, with no new episodes in over a year. The busiest year was 2021, with 18 episodes published. Published by Radio Tygerberg 104FM.

Episodes
57
Running
2019–2024 · 5y
Median length
49 min
Cadence
Monthly

From the publisher

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Latest Episodes

View all 57 episodes

Wat sê jy? | Lorrein Katze & Michael Swain (FOR SA)

‘n MOET LUISTER: Lorrein gesels met Michael Swain, direkteur van Freedom of Religion South Africa (FOR SA), oor die Departement van Onderwys se Transgender Ideologie in Pre-primêre en laerskole.

Apr 5, 202449 min

Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Tina Thiart

1 000 Women Trust, het vandeesmaand, ‘n "Ken Die Wet"- veldtog. In 2022 het die Suid-Afrikaanse regering kritieke wysigings aan drie geslagsgebaseerde, of GBV-wette geïmplementeer om sleutelkwessies wat vroue se veiligheid en regte beïnvloed, aan te spreek. Tina Thiart, Uitvoerende Trustee van die 1000 Woman Trust, vertel meer hieroor.

Mar 15, 202437 min

Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Willem Jordaan

Lorrein Katzke gesels met Willem Jordaan (redakteur van Die Burger) oor die Staatsrede (SONA2024)

Feb 9, 202442 min

Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Hardus Zevenster

Sedert die oorlog in Israel verlede jaar Oktober uitgebreek het , is daar baie vrae bv. Hoe kan ek as ‘n Christen standpunt inneem? Kan ‘n Christen pro-Palestina wees? Waaroor gaan die oorlog eintlik? Luister na die onderhoud met Hardus Zevenster, hoof-uitvoerende beampte van die Bloudrukgroep terwyl hy gesels oor hierdie verdelende en omstrede kwessie wat internasionaal groot opslae maak.

Jan 26, 202449 min

Wat sê jy? I Israel: Historiese en Profetiese Perspektief

Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Pastoor Raymond Lombaard en Hardus Zevenster oor die Israel - die historiese en profetiese perspektief

Oct 20, 202352 min

Wat sê jy? | Lorrein Katzke & Hardus Zevenster

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Aug 11, 202352 min

Wat sê jy? | Lorrein Katzke & Lynette Beer

Lynette Beer, bekend vir haar gewilde kursusse om die tempramente van mense te ontleed gesels in die ateljee tydens Wat Sê Jy? en beantwoord vrae van luisteraars

Jun 9, 202350 min

Wat sê jy? I Hoë Cholesterol I Lorrein Katzke & Dr. Rust Theron

Lorrein Katzke gesels met Dr. Rust Theron, Internis by Durbanville Medikliniek, oor die gevare van hoë cholesterol.

Jun 2, 202345 min

Wat sê jy? | Afrikaans | Lorrein Katzke & Dr. Phillip Louw

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

May 5, 202345 min

Wat sê jy? | Algemene Raad vir die Lewe | Lorrein Katzke & Elise Parker

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Apr 14, 20231h 1m

Wat sê jy? | Waarvoor is jy dankbaar? | Lorrein Katzke

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Mar 31, 202350 min

Wat sê jy? | Toestelle wat jou lewe maklik maak | Lorrein Katzke & Mike Potgieter

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Mar 24, 202345 min

Wat sê jy? | Hoe bestuur ek my gewig? | Lorrein Katzke & Mike Potgieter

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Mar 17, 202346 min

Wat sê jy? | Huiswerk | Lorrein Katzke & Rikus van Rooy

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Mar 10, 202344 min

Wat sê jy? | Toe val Lig | Lorrein Katzke & Mike Potgieter

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.

Mar 3, 202347 min

Wat sê jy? | Angs en stres | Lorrein Katzke & Kliniese Sielkundige Daniel Luttig

Lorrein Katzke gesels met Kliniese Sielkundige, Daniel Luttig Almal weet hoe stres en angs voel – jy het ‘n knop op jou maag voor ‘n afspraak, die spanning wanneer iemand kwaad is of die manier wat jou hart vinnig klop wanneer jy stres of angs ervaar. Stikland Hospitaal sielkundige, Daniel Luttig, gesels oor stres en angs en hoe jy dit kan bestuur.

Feb 24, 202343 min

Wat sê jy | Aktiewe burgerskap | Lorrein & Dr. Michael Louis

Die definisie van die woord politiek is: aktiewe burgerskap/ active citizenry Met n algemene verkiesing wat voorlê in 2024 gesels dr Michael Louis oor jou aandeel as hemelburger in die dag tot dag verloop van ons samelewing en hoe jy kan bid vir ons land en al ons leiers

Feb 10, 202343 min

Wat sê Jy? | Kuberveiligheid en gevaar | Prof. Basie van Solms

Vandag op 'Wat sê Jy' gesels Lorrein met Prof. Basie van Solms oor ons kuberveiligheid en hoe om onself te beskerm.

Feb 3, 202344 min

Lorrein gesels met Dr. Soon Zevenster - Stigter van Radio Tygerberg

Lorrein Katzke gesels met Dr. Soon Zevenster (stigter van Radio Tygerberg) wat onlangs sy 80ste verjaarsdag gevier het.

Jan 27, 202339 min

Wat se JY? | Slangkenner Francois van Zyl | Lorrein Katzke

Slangkenner Francois van Zyl praat met Lorrein oor die bewaring van slange en ook wat ons as mense kan doen in 'n nood situasie.

Jan 20, 202337 min
Radio Tygerberg 104FM