PLAY PODCASTS
Van trouklokkies tot dansritmes, Wentzel wys dat wanneer die lewe jou ’n beat gee, dan dans jy.

Van trouklokkies tot dansritmes, Wentzel wys dat wanneer die lewe jou ’n beat gee, dan dans jy.

The Good Morning Breakfast show

November 21, 20255m 6s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Dubbel die fees, dubbel die vreugde!

Ons eie Wentzel het nie net getrou nie — hy het ook ’n splinternuwe enkelsnit vrygestel! Sy jongste treffer, “Dans Op My Tone”, bring die perfekte klankbaan vir liefde, lag en ’n paar lekker danspassies.