PLAY PODCASTS
Trok Talent-wenner, Rudo Schwim, stil enkelsnit bekend

Trok Talent-wenner, Rudo Schwim, stil enkelsnit bekend

The Good Morning Breakfast show

July 4, 20259m 29s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

’n “Clarens Winter” het hierdie maand nuwe betekenis gekry met die bekendstelling van die wenner van die OFM Trok Talent-kompetisie, wat in samewerking met Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa) aangebied is, Rudo Schwim, se debuutenkelsnit wat as deel van sy prys op Vrydag 4 Julie 2025 uitgereik is.
OFM se ontbytprogram, die Good Morning Breakfast, het regstreeks vanaf Clarens se plein, oorkant Schwim se restaurant, Firkin Pub and Grill, uitgesaai vir die geleentheid, en saam die speelknoppie gedruk vir die eerste radio-uitsending van die liedjie.