PLAY PODCASTS
Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

The Good Morning Breakfast show

November 21, 20253m 37s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃

Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie.

Sit jou vellies aan, draai die volume oop en laat die boertjie jou hart kom klop!