PLAY PODCASTS
Hoe raak die oorlog in die Midde-Ooste vir jou? Prof Theo Venter verduidelik

Hoe raak die oorlog in die Midde-Ooste vir jou? Prof Theo Venter verduidelik

The Good Morning Breakfast show

March 26, 20269m 49s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Vanoggend op #TheGoodMorningBreakfast het ons gesels met Prof. Theo Venter van die Noordwes-Universiteit (@nwupuk) om die voortdurende oorlog in die Midde-Ooste te ontleed. Van brandstofpryse tot globale diplomasie—hoe raak 'n konflik duisende kilometers ver ons hier by die huis?

Professor Theo Venter is ’n bekende Suid-Afrikaanse politieke ontleder, beleidspesialis en scenario-kenner. Hy is tans ’n Professor van Praktyk by die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool en is onlangs aangewys as die Demokratiese Alliansie (DA) se burgemeesterskandidaat vir die JB Marks-munisipaliteit vir die 2026-plaaslike regeringsverkiesing.