
EPISODE 90: SOLOMON CUPIDO (AKTEUR, VERVAARDIGER, SKRYWER)
Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al …
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · BOUWER BOSCH
February 14, 20242h 1mExplicit
Audio is streamed directly from the publisher (feeds.soundcloud.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al kon hy 'n loopbaan as 'n professionele rugby speler gevolg het, het sy drome van stories vertel hom gelei tot 'n loopbaan in die teater, film en TV industrie.
Ons gesels bietjie oor sy eerste rol in Egoli, sy liefde vir "feel good" stories en sy vriendskap met Bradley Olivier en hulle film Frankie en Felipe.
Solly gesels eerlik oor verlies, geestelike welstand en sy pad vorentoe.
As kollegas van Solly weet ons hoe briljant hy as mens, as akteur en nou as vervaardiger is.
Frankie en Felipe is 23 Februarie in 'n bioskoop naby jou.