
EPISODE 87: REGGIE PEACE (AKTEUR, SKRYWER, REGISSEUR)
Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur …
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · BOUWER BOSCH
September 7, 20231h 7mExplicit
Audio is streamed directly from the publisher (feeds.soundcloud.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur en akteur. Reggie is in die proses om ‘n autobiografie te skryf, werk aan ‘n hele paar enkelsnitte en het onlangs, saam met Frankie Opperman die toekenning vir beste regie vir ‘n kort dokumenter by die Silwerskermfees ontvang vir hulle film - “Langafstand”. Reggie staan beter bekend as “Reggie Peace” op al sy sosiale media en musiek platforms; ons gesels met hom oor sy verlede, sy drome, sy liefdes en wat vrede waarlik vir hom beteken. As jy lus het om jou dag lekker te begin – gaan luister gerus Reggie se “Nuwe Lewe” – dit vang sy positiewe uitkyk en “aanhouer wen” gesindheid perfek vas.