PLAY PODCASTS
EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR)

EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR)

Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste …

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · BOUWER BOSCH

February 24, 20231h 46mExplicit

Audio is streamed directly from the publisher (feeds.soundcloud.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is een van daai mense wat nie bang is vir harde werk as dit kom by die kunste nie en hy het keer op keer al bewys dat soms is jy die beste jy, wanneer niemand anders in jou glo nie en jou rug teen die muur is. Hierdie flippen lekker episode was moontlik gemaak deur ons borg King Price Insurance - click op hierdie link as jy belangstel in 'n gratis kwotasie -https://insurance.kingprice.co.za/narratief