
EPISODE 76: ROBERTO POMBO (AKTEUR & TEATERMAKER)
Roberto Pombo is een van ons land se voorste teat…
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · BOUWER BOSCH
February 16, 20231h 15mExplicit
Audio is streamed directly from the publisher (feeds.soundcloud.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Roberto Pombo is een van ons land se voorste teatermakers. Van sy wye verskeidenheid komiese karakters tot sy diep emosionele tonele op die verhoog, Roberto is beslis een van Suid Afrika se kunstenaars wat nog diep spore gaan loop in die vermaakbedryf. Ons gesels oor sy tyd in Italië, improvisasieklasse, sy eerste rol in 'n sepie asook waarmee hulle tans besig is by die Mark Teater in Johannesburg.
Hierdie episode word trots geborg deur my vriende by King Price Insurance - click hier vir 'n gratis kwotasie -https://insurance.kingprice.co.za/narratief - die kans is baie goed dat hulle goedkoper as jou huidige versekering is.