
EPISODE 13: PIETER-LOUIS MYBURGH
Nie alle superhelde dra mantels nie en nie alle r…
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · BOUWER BOSCH
November 15, 20171h 6mExplicit
Audio is streamed directly from the publisher (feeds.soundcloud.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Nie alle superhelde dra mantels nie en nie alle rockstars staan agter ’n mikrofoon nie. Pieter-Louis Myburgh is ’n ondersoekende joernalis wat die boek: “The Republic of Gutpa, A Story Of State Capture” geskryf het. Ek het met hom gesels oor waar sy passie vir joernalistiek begin het, wanneer hy vir die eerste keer besef het hoe magtig die waarheid kan wees asook die uitdagings van om ’n joernalis te wees in land soos Suid Afrika en ook in ’n tyd soos nou. Ons het ook oor fopnuus gesels en hoe aanspreeklikheid lyk binne die joernalistieke wêreld. Pieter-Louis se passie vir die geskiedenis is ’n groot motivering vir hoekom hy skryf en baklei vir ’n beter toekoms in Suid Afrika. Sy konstante soeke vir die waarheid is aansteeklik en sy honger om boelies aan te vat met dit is iets wat ek dink elkeen van ons by hom kan leer.