PLAY PODCASTS
Neil Büchner
Episode 55

Neil Büchner

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

April 11, 202246m 47s

Audio is streamed directly from the publisher (mcdn.podbean.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

“Wat doen Neil Büchner nou eintlik?” Hierdie vraag het ek mense al meer as een keer hoor vra. Gewoonlik wonder en bespiegel almal teenwoordig dan bloot hardop. Niemand is heeltemal seker nie.

Die probleem is Niel is 'n vrye wese, met buitengewoon baie talente en passies, van musiek en kerk en wyn, tot koffie en media en kosmaak en surf - en 'n hele paar ander . . . 

Niel se Youtube Channel

 

Link na Kerkbode vir artikel en fotos

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise