PLAY PODCASTS
Kerkmense en ander Sondaars  ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .)
Episode 8

Kerkmense en ander Sondaars ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .)

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

April 18, 20203m 36s

Audio is streamed directly from the publisher (mcdn.podbean.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

 " . . don't judge me because I sin differently than you . . ."

Het hom lank terug geskryf, iemand het my ge-record toe ek dit iewers gesing het, nie seker waar nie, maar hier is hy nou op die podcast (want ek is in lockdown, soos die res van die mensdom, en ek wil eintlik mense one on one interview en nou kan ek nie - en ek hou van die liedjie), want daar moet eintlik voor elke kerk 'n bord wees wat sê: 
 . . . dwelmverslaafdes, misdadigers, alkoholiste, daggarokers,
ateïste, prostitute, prokureurs, morsjorse, gomsnuifers,
Blou Bul ondersteuners, vandaliste, boemelaars, kriminele,
rokers, studente, boeremusiekliefhebbers, gays,
freedom fighters, speed cops, swartmense,
pastore, geldgieriges, onnies, kwaadpraters,
tronkvoëls, egbrekers, witmense, gomtorre,
geheelonthouers, bruinmense, boelies, imaginary friends,

dominees, r
owers, boere, losbandiges, stadsjapies, tieners,
apartheidshelde, nerds, wash-outs, sataniste,
hoofdogters, aliens, ou tannies, kommuniste,
kunstenaars, materialiste, wewenaars,
leuenaars, metal heads, orreliste, skinderbekke,
kerkmense, kerkloses, gewone mense . . .
alle sondaars welkom

 Lees meer op my Blog: Anderkant die Doringdraad

 

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Echo Crisis Fund