PLAY PODCASTS
Jaco Strydom gesels met Ruhan Fourie
Episode 71

Jaco Strydom gesels met Ruhan Fourie

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

June 16, 202334m 16s

Audio is streamed directly from the publisher (mcdn.podbean.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die kerk was nog nooit goed met mag nie, en politici het 'n manier om godsdiens tot voordeel van hulle eie groep te manipuleer. Ek voel effe deurmekaar oor die saak en besluit om raad te vra by dié een ou wat ek ken wat die meeste van sulke dinge weet.  

Ruhan Fourie, is 'n historikus in Bloemfontein wat al heelwat geskryf het oor die geskiedenis van die NG Kerk en die politiek in Suid-Afrika; hy is tans juis besig met die skryf van 'n boek oor die NG Kerk en die Rooi Gevaar. ’n Artikel op sy blog oor hedendaagse politici se verhouding met kerkgroepe het onlangs weer gesprekke op RSG en ander plekke ontketen.  

“Wel, of dit nou destyds was om apartheid of kolonialisme 'n morele legitimiteit te gee, of later om teen onreg te praat, soos byvoorbeeld by mense soos Beyers Naudé, die kerk en politiek in Suid-Afrika is nog altyd diep verweef met mekaar,” sê hy . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

 

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise