
Jaco Strydom gesels met Danie Mouton oor sy pad met die kerk
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Audio is streamed directly from the publisher (mcdn.podbean.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
“Die skool se leuse was ‘Ons eie eerste’, 'n leuse waarvan ek my hele volwasse lewe probeer afskeid neem,” sê Danie.
Hy was al oral betrokke in die kerkomgewing, van gemeente dominee en hoof van 'n kinderhuis tot die direkteur van Bybel-Media, om net 'n paar plekke te noem, tans is hy die uitvoerende beampte van die Sinode van Oos-Kaapland.
Hy is hoopvol oor die toekoms, sien 'n klomp mooi goed raak en sê hy is veral opgewonde oor nuwe jong leiers in die kerk . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise