
Die passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Audio is streamed directly from the publisher (mcdn.podbean.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
“Rudi is real,” sê iemand nou die dag. 'n Goeie opsomming. Ons het al saam gelag en gehuil, en ek het die voorreg gehad om hom meer as een keer kwaad te sien. Meestal oor dinge wat in die kerk gebeur, of nie gebeur nie.
Elke keer was ek beïndruk, het ek gewonder, waarom meer mense nie ontsteld oor die dinge wat Rudi ontstel nie? (Daar ís 'n ding soos holy-anger!)
Rudi skryf en kook en drink wyn en hardloop - onder andere - en hy is dominee - hierdie land kon 'n beter plek gewees het as meer dominees die ou se passie gehad het . . .