
Danie en Esther Van Niekerk, vreemde wesens wat die wêreld ’n beter plek maak
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Audio is streamed directly from the publisher (mcdn.podbean.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
“Waar is Danie . . . en waar is ons kruiwa?” het Esther gewonder.
Meer en meer desperate, moeë, moedelose vlugtelinge uit Sirië het elke dag deur hulle stad beweeg. En waar was Danie? Hy was besig om oumense wat te swak is om te loop oor die grens te stoot in hulle kruiwa.
Masedoniërs groet mekaar met die woorde “каде си?” (uitgespreek “kade si?”) wat beteken “waar is jy?” Danie en Esther van Niekerk het besluit om doelbewus met hulle lewens hierop te antwoord: “Ons sal wees waar die moeilikheid is!” . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Ondersteun Danie en Esther se bediening: [email protected]