
Episode 49
Chris de Vries se vreemde studentebediening in Bloemfontein
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
November 2, 202138m 50s
Audio is streamed directly from the publisher (mcdn.podbean.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Die dieper dors en die lewende water
"Die uitdaging is om boorgate te boor, fonteine oop te maak . . . eerder as om nog grense tussen mense op te rig," sê Chris De Vries
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise