PLAY PODCASTS
Hoe sieker jy is, hoe meer opreg bid jy - Psalm 6  #2509
Season 25 · Episode 9

Hoe sieker jy is, hoe meer opreg bid jy - Psalm 6 #2509

Hoop Nogtans · Francois Bredenkamp

November 21, 202524m 5s

Audio is streamed directly from the publisher (content.rss.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Ek dink ‘n mens bid anders wanneer jy regtig siek is. Hoe sieker jy is, hoe meer opreg bid jy. Jy steek niks weg vir God nie. Jy kruip nie weg agter mooi woorde nie. Jy is nie gepla of jy die korrekte woorde gebruik wat God sal beindruk nie. Jy bid diep uit jou hart. Jy roep uit na God want jy besef hoe nodig jy Hom het. Psalm 6 gaan oor ‘n tyd toe Dawid baie siek was. Ons kan so baie by Dawid leer in psalm 6, wat om te bid as jy siek is, waaraan om te dink wanneer jy siek is, en waarvoor om te hoop as jy siek is. Jy is baie welkom om saam met my na hierdie psalm te kyk. - https://www.facebook.com/francois.bredenkamp/ - https://www.bible.com/bible/6/PSA.6.AFR83