PLAY PODCASTS
Vers en klank 26 April 2022

Vers en klank 26 April 2022

Vers en Klank

April 26, 202237m 2s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Frieda van den Heever lees gedigte voor uit Hilda Smits se bundel, mag die diep slaap jou dan, wat in 2021  deur Protea Boekhuis uitgegee is. Smits se debuutbundel is bekroon met die Ingrid Jonker-prys vir poësie in 2017 en hierdie tweede bundel van haar word eweneens met groot lof ontvang deur die literêre gemeenskap. Dit is 'n bundel wat die leser boei en uitdaag, aan die raai hou, verwar, verdwaas en doelbewus sonder die gewone krukkies laat waarmee ons gedigte verstaan, skryf Hein Viljoen. Joan Hambidge beskryf dit as 'n verruklike bundel.