PLAY PODCASTS
Taaldinge 4 Mei 2025

Taaldinge 4 Mei 2025

Taaldinge

May 4, 202524m 19s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se akademiese tydskrif, die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, fokus in sy Maart-uitgawe op Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal, 'n viering en 'n besinning.  Die bestuurshoof van die Akademie, dr. Annelise de Vries, die uittredende hoofredakteur, prof.  Ina Wolfaarst-Grabe, en die twee gasredakteurs, proff. Nerina Bosman en Wannie Carstens, vertel vir Ina Strydom van die belang van die uitgawe, en watter onderwerpe gedek is.