PLAY PODCASTS
Taaldinge 3 November 2024

Taaldinge 3 November 2024

Taaldinge

November 3, 202419m 17s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die dood op 25 Oktober van die akademikus en skrywer, prof. Hans du Plessis, laat ‘n reuseleemte in die Afrikaanse leefwêreld.  In dié huldigingsprogram word 'n onderhoud wat Ina Strydom in Junie 2019 met hom gevoer het, weer uitgesaai. Dit fokus onder meer op taalverskeidenheid; Afrikaans as ‘n inheemse gedekoloniseerde taal; en die ontstaan van Afrikaans.