PLAY PODCASTS
Taaldinge 22 September 2024

Taaldinge 22 September 2024

Taaldinge

September 22, 202423m 12s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die ATKV bied al vir meer as vier dekades die Afrikaans Olimpiade aan. Dit is intussen ook uitgebrei vir junior leerlinge, en leerlinge wat Afrikaans as eerste addisionele taal neem. Die Projekorganiseerder: Taal,  Jeanné Naude, vertel vir Ina Strydom meer oor die Olimpiade.