PLAY PODCASTS
Taaldinge 19 Maart 2023

Taaldinge 19 Maart 2023

Taaldinge

March 19, 202325m 2s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Om 'n vreemde taal aan te leer maak nie net nuwe wêrelde oop wat betref musiek en letterkunde nie, maar kan ook help om werksgeleenthede en selfs verblyfreg te kry.  Prof. Angelique van Niekerk, hoof van die Departement, Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans by die Universiteit van die Vrystaat, vertel vir Ina Strydom van 'n aanleerderskursus wat mense in staat kan stel om Nederlands genoegsaam onder die knie te kry om in die land te kan woon.