PLAY PODCASTS
Taaldinge 17 Januarie 2021

Taaldinge 17 Januarie 2021

Taaldinge

January 17, 202117m 44s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Wat is ‘n tesourus, waarvoor word dit gebruik en deur wie?  Ina Strydom praat met die mederedakteur van die hersiene Tesourus van Afrikaans, Leon de Stadler, oor die hersiening van die woordeboek, en veranderings wat aangebring is.