PLAY PODCASTS
Taaldinge 14 April 2024

Taaldinge 14 April 2024

Taaldinge

April 14, 202423m 7s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Twee verteenwoordigers van die Griekwa-koningshuis, kaptein Aaron Messelaar en hoofvrou Rachel Cloete, vertel vir Ina Strydom meer oor die Griekwa-gemeenskap en Afrikaans.  Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, dr. Conrad Steenkamp, neem ook aan die gesprek deel.