PLAY PODCASTS
Taaldinge 1 Junie 2025

Taaldinge 1 Junie 2025

Taaldinge

June 1, 202524m 38s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Is dit reg om te praat van ronde gholf, of rondte gholf? Wat is die herkoms van die uitdrukking “iets is ‘n tameletjie”?  Dié en ander taalnavrae word beantwoord wanneer Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal by Ina Strydom aansluit.