
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Die Franse regering het verlede maand Frankryk se Orde van die Kunste en Lettere aan prof. Naomi Morgan oorhandig. Morgan is 'n professor in Frans aan die Universiteit van die Vrystaat en vertaler van verskeie werke uit Frans in Afrikaans. Sy is in Suid-Afrika veral bekend vir haar vertaling uit die Frans in Afrikaans van Oskar en die Pienk Tannie en onlangs ook die roman Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran. Sy gesels oor die vertaalproses.