PLAY PODCASTS
Markte senuweeagtig oor Iran

Markte senuweeagtig oor Iran

RSG Geldsake met Moneyweb · Ryk van Niekerk

March 2, 20268m 27s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter